09/03/2026
π SKOOLMARK β Tweedehandse Skoolklere vir Lochnerhof en HoΓ«rskool Strand
π Vind bekostigbare en netjiese skooldrag vir jou kind.
π± Blaai deur ons katalogus:
π https://wa.me/c/27822300390
π Adres: 28 Van der Stelstraat, Lochnerhof, Strand
π Handelsure:
* Ma, Di, Wo, Do: 17h15 β 18h15 of op afspraak
* Vrydag & Saterdag: Slegs op afspraak
π¬ Ons koop tweedehandse skoolklere. Jy kan kontant ontvang of die bedrag van jou aankoop aftrek
WhatsApp nommer
082 230 0390