18/09/2026
Is dit net ek, of begin die jaar ook vir jou skielik vinniger hardloop?
Voor jy jou oë uitvee, is dit tyd om die jaar af te sluit, die span bymekaar te kry en ’n bietjie asem te haal.
As jy nog nie aan jou jaar-eindfunksie gedink het nie… dalk is dit nou die tyd.
Earth het twee unieke ruimtes waar julle die jaar op ’n lekker noot kan afsluit — Salt en Earth Stoep .
Want ’n jaar se harde werk verdien darem ’n behoorlike kuier.
Beplan jy jou span se jaar-eindfunksie? Kom gesels met ons en kyk wat Earth vir julle kan bied.