Ons Winkel Swellendam

Ons Winkel Swellendam Ons Winkel is die skenkings of thrift-winkels van die Suid-Afrikaanse NPO Solidariteit Helpende Hand met winkels regoor SA.

Die winkels neem en verkoop enige skenking. Fondse word aangewend vir gemeenskapsprojekte en studiefondse vir behoeftige studente.

Ons het oulike items beskikbaar teen 50% afslag!Tot Saterdag! Kom loer in!📍Voortrekstraat 83 (langs Courier Guy)☎️ Anna-...
16/09/2026

Ons het oulike items beskikbaar teen 50% afslag!

Tot Saterdag! Kom loer in!

📍Voortrekstraat 83 (langs Courier Guy)
☎️ Anna-Marie 083 704 9917

Swellendam gemeenskap!Jou skenking maak 'n GROOT verskil!Dankie aan elke klient wat getrou skenk of koop!📍Voortrekstraat...
15/09/2026

Swellendam gemeenskap!

Jou skenking maak 'n GROOT verskil!

Dankie aan elke klient wat getrou skenk of koop!

📍Voortrekstraat 83, Swellendam (langs
Courier Guy)
☎️ Anna-Marie 083 704 9917

Ons pak daagliks nuwe voorraad uit!Kom kry jou winskoop!📍Voortrekstraat 83 (langs Courier Guy)☎️Anna-Marie 083 704 9917 ...
11/09/2026

Ons pak daagliks nuwe voorraad uit!

Kom kry jou winskoop!

📍Voortrekstraat 83 (langs Courier Guy)
☎️Anna-Marie 083 704 9917

Oulike nuwe items op ons rakke!Kom sê "hallo" en kry sommer jou nuwe "pre-loved" kwaliteit  item teen 'n winskoop!📍Voort...
02/09/2026

Oulike nuwe items op ons rakke!

Kom sê "hallo" en kry sommer jou nuwe "pre-loved" kwaliteit item teen 'n winskoop!

📍Voortrekstraat 83, Swellendam (langs
Courier Guy)
☎️Anna-Marie 083 704 9917

🌺 Welkom Lente!! 🌺🧡Dankie aan al ons kliente vir jul      getroue ondersteuning in aankope en      skenkings!🧡📍Voortreks...
01/09/2026

🌺 Welkom Lente!! 🌺

🧡Dankie aan al ons kliente vir jul
getroue ondersteuning in aankope en
skenkings!🧡

📍Voortrekstraat 83 (langs Courier Guy)
☎️Anna-Marie 083 704 9917

🌻Die Lente is amper hier!!🌻🎈Ons pak lentevoorraad uit!🎈      Kom loer in!📍Anna-Marie 083 704 9917
27/08/2026

🌻Die Lente is amper hier!!🌻
🎈Ons pak lentevoorraad uit!🎈
Kom loer in!

📍Anna-Marie 083 704 9917

Jou ondersteuning maak 'n verskil!Ons Winkel Swellendam is een van 130 Ons Winkels reg oor die land!Doen jou deel om 'n ...
25/08/2026

Jou ondersteuning maak 'n verskil!

Ons Winkel Swellendam is een van 130
Ons Winkels reg oor die land!

Doen jou deel om 'n verskil te maak.
Wees die verskil!

My winkel, jou winkel Ons Winkel.

📍Voortrekstraat 83, Swellendam (langs
Courier Guy)
☎️Anna-Marie 083 704 9917

Ons Winkel Swellendam benodig skenkings asseblief!Baie dankie aan al ons kliente wat so getrou skenk! Ons waardeer elke ...
13/08/2026

Ons Winkel Swellendam benodig skenkings asseblief!

Baie dankie aan al ons kliente wat so getrou skenk! Ons waardeer elke liewe skenking!

📍Voortrekstraat 83, Swellendam (langs
Courier Guy)
☎️Anna-Marie 083 704 9917

Ondersteun gerus Helpende Hand Swellendam Tak!
12/08/2026

Ondersteun gerus Helpende Hand Swellendam Tak!

11/08/2026

Address

Winkel 4, Voortrekerstraat 83
Swellendam
6740

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 17:00
Saturday 08:30 - 13:00

Telephone

+27837049917

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons Winkel Swellendam posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share