Big G Customised Braai Shop - Swellendam.

Big G Customised Braai Shop - Swellendam. Hi daar. Ek bou "customised-braaiers" & eg Amerikaanse BBQ Ofsett smoker boxes- Is van Swellendam.

12/08/2020

Hi daar. My nuwe blad v n geruime tyd is "Big G Braais and Steel works Swellendam" Google en loer gerus!! Blessings.

11/08/2020

Hi daar. Ek vra mooi beleefd Dat almal wat my op hierdie blad volg my eerder volg op "Big G Braais and Steel works"
Bje dq v Jul samewerking en geduld~ek waardeer opreg. Groetnis. Gideon.

https://www.facebook.com/CustomisedBraaiers/Hi daar almal- ek wil graag vir almal beleefd vra om bg link te gebruik vana...
11/04/2020

https://www.facebook.com/CustomisedBraaiers/
Hi daar almal- ek wil graag vir almal beleefd vra om bg link te gebruik vanaf vanaand 20h00.
Dit is Big G Customize Braaishop Swellendam se splinternuwe blad.
Omstreeks 20h00 gaan ek die ou blad "delete"
**Die Big G Mega Kompetisie gaan oorgeplaas word na nuwe blad tov die link huerbo aangegee!! En gaan GEENSINS die Kompetisie raak nie. -
**Met trots en bje positiewe benadering tot my nuwe blad kondig ek aan dat die "creater/admin" van nuwe blad is dame Antoinette ( geen vreemdeling) vir meeste van julle nie. Bje welkom Antoinette aanboord.
**Dit als gedoen sodat ek ongestoord met die braaiers kan fokus en Antoinette fokus op al die admin- bestellings- meeste vd navrae ens.
**Ek self is n admin vd nuwe blad en sal gereeld met almal opi blad komunikeer.
Ek maak staat op almal se samewerking met nuwe bestuurs-besluite gemaak tov nuwe blad.
Bje dq .

BIG G BROODOONDPRYS 450-00WHATSAPP@ 062 689 9485.
10/04/2020

BIG G BROODOOND
PRYS 450-00
WHATSAPP@ 062 689 9485.

10/04/2020

Big G Customize Braaishop
Hi daar almal- (het dit voorheen genoem)
Big G Customize Braaishop Swellendam het n "Lay-bye" sisteem in die braai bou besigheid "ge-implimenteer".
Die reels is dieselfde as met n "lay-buy" instansie
* Jy betaal 50%deposito met plasing v jou bestelling op die verkoop prys.
**Jy reel met my oor die balans 2/3 mnde. Navrae kontak my @ 062 689 9485.

10/04/2020

Big G Mega Kompetisie (Update-deelnemers)
Hi daar almal- ons deelnemers sover is :-
1) Karien Theunisen.-01
2)Bobby Renda.--------04
3)Nola Grunder.---------01
4)Raymond Kral.-------01
5)Joanne Hutchens.-06
6)Ss Cleary.- ------------04
7)Nico Brand.-----------05
8)Fredyl Cicero.--------01
9)Anet Visser.----------04
10)Piet Bokbraai.----40
11)Hoppie.--------------28
12)Mark Smith.-------01
13)Andy Feuth--------03
14)Hein Grassman- 01
*****************
14 deelnemers- 104+02(komplimentêre-kaartjies) inskrywings!!
** 33 PRYSE WAT GEWEN GAAN WORD
**1ste prys- Big G Brandspiritus Roker
**2de prys- Big G Loadshedding Combo (4 produkte
**3de prys- Big G Blikhoender
**4de prys - Big G Broodoond
**5de prys- 25 --- 25%Afslag Koopbewyse op enige Big G produk
**6de prys- Big G Loadshedding Oond ( persoon meti meeste inskrywings wen hierdie prys)
******Indien covid19-inperking sou verleng- gaan ek ook die sluitings datum vd Kompetisie verleng. *****
Enige navrae- whatsapp 062 6899485.
***Inskrywings geld is R 30-00/ inskrywing- soveel inskrywings soos jy wil.
Banking details is:-
Big G Braaishop
1662196839
Capitec.
Sterkte- Vrede , wees veilig en gesond.

BIG G CUSTOMIZE BRAAI-SHOP-SWELLENDAM"PAAS-GETY SEENWENSE"Hi daar almal - wil vd geleentheid gebruik maak om aan een en ...
10/04/2020

BIG G CUSTOMIZE BRAAI-SHOP-SWELLENDAM
"PAAS-GETY SEENWENSE"
Hi daar almal - wil vd geleentheid gebruik maak om aan een en elkeen n bje "Geseende paasnaweek" toe te wens.
Mag ons almal n Goddelike ervaring geniet tydens die naweek en aan Koning JESUS al die EER bewys soos dit HOM toekom.
Gideon.

Hi daar almal ekt n Big G Customize Braaishop Swellendam "online-auction" waarby ek vd Blikhoenders- Big G Broodoonde en...
09/04/2020

Hi daar almal ekt n Big G Customize Braaishop Swellendam "online-auction" waarby ek vd Blikhoenders- Big G Broodoonde en een Big G Braaier onder die hammer gooi.
1 ste Blikhoender 1/3 se bod begin by R 200-00.
Navrae whatsapp my @ 062 689 9485.
Hoogste bod betaal die bod en kollektering of kierier met afloop v lockdown.

Big G Fire-Pitt BomaHi daar meti klimaat wat alreeds verander raak dit saans vroeer koeler! Met hierdie 🔥 Big G Fire-Bom...
07/04/2020

Big G Fire-Pitt Boma
Hi daar meti klimaat wat alreeds verander raak dit saans vroeer koeler! Met hierdie 🔥 Big G Fire-Boma op jou buite stoep maak jou eie heater en die hele familie (tot ou wagter en kietsie kat) warm.
Verlaagte Spesiale Prys R 750-00.
Belangstellendes kan my Whatsapp @ 062 689 9485. Share asb die post
Google Big G Customize Braaishop Swellendam en sien my breër reeks van produkte.
**** Lekker groot Mega Kompetisie ani gang met 33 pryse om te wen.

Hi daar almal- wil net sê dat jul ondersteuning tov die BIG G MEGA GROOT KOMPETISIE is met 1-woord "Manjefiek"Die Kompet...
07/04/2020

Hi daar almal- wil net sê dat jul ondersteuning tov die BIG G MEGA GROOT KOMPETISIE is met 1-woord "Manjefiek"
Die Kompetisie ""ROCK""
En ek waardeer opreg.
Ons staan (soos ek nou prt met julle almal ) op
61 inskrywings. Trekkings dag gaan n "groot gebeurtenis" wees by Big G Customize Braaishop! Ek gaan iemand van buite kry om die trekkings te kom behartig wat gepaard sal gaan met n "live show video". So sal ek vir jul update met wanneer en hoe laat.
Share die post asb en moedig jul familie en vriend/inne aan om deel te neem. R 30-00 /INSKRYWING is n groot Bargain! My w/app no vir enige navrae is 062 689 9485.
Sterkte aan al ons deelnemers. Vrede vir jul almal.

Address

Swellendam

Telephone

+27626899485

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Big G Customised Braai Shop - Swellendam. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Big G Customised Braai Shop - Swellendam.:

Share