Pondok Yard

Pondok Yard Pondok Yard is a quaint little eat/shop/chill/pamper corner just outside Thabazimbi. Kom kuier geru

19/12/2023

By Pondok Yard is daar 'n -stop vir AL jou mooi-maak behoeftes! πŸ‘πŸΌ Vir enige bruid, πŸ‘°πŸ»β€β™€οΈ of enige dame wat 'n event het, kan jy gerus die pragtige Pondok Yard besoek en 'n alles-in-een ervaring kry! πŸ’‡πŸΌβ€β™€οΈπŸ’…πŸΌπŸ’„πŸ’†πŸ½β€β™€οΈπŸŒ―πŸ°

Vir daardie spesiale geleenthede is Esperanza hier vir jou pragtige hare en naelsπŸ’πŸ½β€β™€οΈπŸ’…πŸΌ. Vir jou make-up en facial behoeftes (en enige ander spa treatments) is Pondok Day Spa Thabazimbi altyd 'n wenner. πŸ’ͺ
SΓ³ 'n mooi-maak sessie vat omtrent 'n hele dag se voorbereiding en beplanning (ons vrouens sal weetπŸ˜‰), dan is Boervrou Deli die perfekte plek om die magie te vul met iets lekkers te ete!

Dis waar wat hulle sΓͺ, Pondok Yard is enige vrou se wegbreek-droom, 😍 en is soooo opgewonde om deel hiervan te wees! 🀩

Kom maak n draai hier by ons voor jou volgende event, en voel behoorlik gepamperlang soos 'n prinses!! πŸ‘ΈπŸΌπŸ‘‘.

πŸ“Pondok Yard
THABAZIMBI

πŸ“ž Salon kontaknr: 082 920 7953

πŸ‘©πŸΌ Haarstilis:
ANEL
πŸ‘©πŸ»Naeltegnikus
LIZELLE

23/06/2023
03/12/2022
Skakel ons gerus op 082 920 7953.
15/05/2022

Skakel ons gerus op 082 920 7953.

Address

Farm Doornhoek
Thabazimbi
0380

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27829207953

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pondok Yard posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share