Nonnie's Book Exchange

Call Directions Contact the business

Nonnie's Book Exchange We have a Big variaty of books.

05/11/2026
28/10/2026

Learn more

28/10/2026
21/10/2026

MOENIE JOU VANDAG VERLOOR deur oor mĂ´re bekommerd te wees nie...
Mattheus 6:34

Leef VANDAG saam met God

Moenie vandag se vrede verloor oor mĂ´re se onsekerheid nie.

Ons is soms so besig om oor mĂ´re te dink dat ons vergeet om vandag raak te sien....en te leef in die oomblik.

Ons bekommer ons oor dinge wat nog nie gebeur het nie.

Ons probeer antwoorde kry op vrae wat nog nie gevra is nie.

Ons dra laste wat dalk nooit eers ons s'n sal wees om te dra nie.

Mattheus 6:34
elke dag het sy eie uitdagings.

Hy vra dat jy Hom vandag moet vertrou.

MĂ´re is nog nie hier nie, maar God is REEDS daar.

Jy hoef nie vandag se krag te gebruik om mĂ´re se stryd te probeer wen nie.

Wanneer mĂ´re aanbreek, sal God se genade steeds daar wees.

Hy sal jou
wysheid gee wanneer jy dit nodig het,
krag wanneer jy swak voel en vrede wanneer jou hart onrustig raak.

Moenie toelaat dat die VREES vir môre jou beroof van die seëninge van vandag nie.

Dank God vir
vandag se brood,
vandag se genade,
vandag se geleenthede en vandag se asem.

Leef vandag.
Vertrou vandag.
Wandel vandag saam met God.

Want die God wat jou tot hier gebring het, sal jou ook deur mĂ´re dra.

“Wees dan nie besorg oor môre nie, want môre sal hom oor sy eie dinge besorg.”
Mattheus 6:34

-Blom-

Address

9 Palm Building C/O Bashee & Zambezi Street
Three Rivers
1929

Opening Hours

Monday 08:30 - 16:30
Tuesday 08:30 - 16:30
Wednesday 08:30 - 16:30
Thursday 08:30 - 16:30
Friday 08:30 - 16:30
Saturday 08:30 - 13:00

Telephone

0164235938

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nonnie's Book Exchange posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Nonnie's Book Exchange:

Shortcuts

Share

Nearby shops