4-Vliegies

4-Vliegies Hand gemaakte egte / bonded leer oorbelle, knippies, boekmerke en sleutelhouers deur twee sussies met hope liefde.

09/11/2022

Dis MARK tyd!!
Kom doen jou kers inkopies en ondersteun plaaslike besighede.
Perfek vir 'n aandjie uit
KUIER- EN KERS MARK
2 Desember 2022 16:00 - 21:00
20ste Laan 910 Rietfontein
Sien julle daar!!

✨Kom en kom ondersteun ons eie MOOT se klein besighede.Wanneer JY klein besighede ondersteun, ondersteun jy 'n DROOM ✨
28/06/2022

✨Kom en kom ondersteun ons eie MOOT se klein besighede.
Wanneer JY klein besighede ondersteun, ondersteun jy 'n DROOM ✨

So opgewonde om die nuwe toevoeging bekend te stel met Hartmanjefiek se 2de verjaarag mark.BONDED LEATHER 🐰hasie🐰, als h...
20/06/2022

So opgewonde om die nuwe toevoeging bekend te stel met Hartmanjefiek se 2de verjaarag mark.

BONDED LEATHER 🐰hasie🐰, als hand gemaak - SUPER Trots

Nuwe toevoeging by 4-VliegiesSo opgewonde! Uit BONDED LEATHER en alles met die hand gemaak, super trots 👌🙌
20/06/2022

Nuwe toevoeging by 4-Vliegies

So opgewonde!

Uit BONDED LEATHER en alles met die hand gemaak, super trots 👌🙌

BEKOSTIGBARE moedersdag geskenk pak met iets van ALS in.Hierdie pak is saamgestel deur n paar klein besighede in die Moo...
12/04/2022

BEKOSTIGBARE moedersdag geskenk pak met iets van ALS in.
Hierdie pak is saamgestel deur n paar klein besighede in die Moot.

Ondersteun ons asb

Kontak ons gerus vir bestellings

Is so opgewonde om dié nuwe reeks môre by die mark bekend te stel, ek tel al die ure af....
30/04/2021

Is so opgewonde om dié nuwe reeks môre by die mark bekend te stel, ek tel al die ure af....

♥️ ♥️Februarie is die maand van LIEFDE ♥️♥️Kom en kom bederf jou geliefde of jouself met 'n paar 👑 STERLING SILVER👑 leer...
03/02/2021

♥️ ♥️Februarie is die maand van LIEFDE ♥️♥️

Kom en kom bederf jou geliefde of jouself met 'n paar 👑 STERLING SILVER👑 leer oorbelle teen bekostigbare prysse.

Kontak my op 0763851720

‼️Die mooiste VOLSTRUISLEER sleutelhouers en boekmerke.‼️Kontak my gerus op 076 385 1720
03/02/2021

‼️Die mooiste VOLSTRUISLEER sleutelhouers en boekmerke.‼️

Kontak my gerus op 076 385 1720

🦄Bekostigbare LEER haarknippies🦄
03/02/2021

🦄Bekostigbare LEER haarknippies🦄

‼️Laaste dag van Janie-Worry 50% afslag (van prys op foto). First come first serve basis. ‼️
31/01/2021

‼️Laaste dag van Janie-Worry 50% afslag (van prys op foto). First come first serve basis. ‼️

‼️50 % Janie-Worry AFSLAG ‼️Geldig tot en met einde Januarie 2021.First come first serve basis.WhatsApp 076 385 1720.
21/01/2021

‼️50 % Janie-Worry AFSLAG ‼️

Geldig tot en met einde Januarie 2021.

First come first serve basis.

WhatsApp 076 385 1720.

Koop jou last minute Kersgeskenke.Whatsapp ons by 076 385 1720 met die foto van wat u graag wil koop.
19/12/2020

Koop jou last minute Kersgeskenke.

Whatsapp ons by 076 385 1720 met die foto van wat u graag wil koop.

Address

Thulamahashe

Telephone

+27763851720

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when 4-Vliegies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share