Hout, Maar kan jy braai?

Hout, Maar kan jy braai? Die idee is ek toets die hout sodat jy nie soos ek op n vrydag middag jou g*t moet af sukkel om n vuu

Hey braaiers kyk hier mooi droë Sekelbos teen n goeie prys !
23/09/2024

Hey braaiers kyk hier mooi droë Sekelbos teen n goeie prys !

PASSOP vir Scammers soos NI Van der Merwe dis nie sy regte besonderhede nie hy verander heeltyd en scam mense.
22/07/2023

PASSOP vir Scammers soos NI Van der Merwe dis nie sy regte besonderhede nie hy verander heeltyd en scam mense.

Hi lyk my Stephanus smit is die nuwe Stephanus Kroezen 0664512498, moet nie betaal voor jy die hout kry nie ! Jy gaan ni...
23/03/2023

Hi lyk my Stephanus smit is die nuwe Stephanus Kroezen 0664512498, moet nie betaal voor jy die hout kry nie ! Jy gaan nie hout of jou geld weer sien nie!

01/03/2023

Mense Pas sop Vir Stephanus Kroezen Cell nommer +27 76 874 7854 0768747854 076 874 7854, hy Adverteer dat hy sekelbos verkoop maar hy soek n deposito om af te laai, dan verdwyn hy met jou geld sonder om die hout af te laai, laat weet asb of enige iemand anders ook al te doen gehad het met die persoon.

Hier is dit nou!!!! die grootste geheim in Pretoria , as dit nou van hout afhang natuurlik.Ek het perongeluk op die hout...
31/05/2022

Hier is dit nou!!!! die grootste geheim in Pretoria , as dit nou van hout afhang natuurlik.
Ek het perongeluk op die hout verkoper op facebook afgekom en gedink ek sal hom probeer!
EK WAS NIE SPYT NIE.
EK het in my lewe nog nie sulke sekelbos tee gekom nie.
Daar is geen bas op nie, kurk droog! en as ek se droog dan bedoel ek Moer droog!
Ek sou gewoonlik die hout gerate het maar ek gee die hout klaar vol punte, Die 9kg Sakkies sekelbos pack n helse punch !
Kon op 1 en n halwe sak hout na so amper twee ure eers braai , en toe ek klaar gebraai het was dai kole reg vir rondte 2!
Onthou Ek koop my eie hout en toets dit ek smous nie hout nie.
So volg my raad voor almal die ou vind en koopsommer klaar jou wintervoorraad, maar los maar die kameeldoring vir die ander mense jy soek die sekelbos!
Julle sal nie spyt wees nie.
LEKKER BRAAI.

27/08/2021

Is dit net ek of is Stompies mal met hulle pryse vir hout op groot maat?

Okay braaiers daar buite hier is nuwe hout om te toets, en ek moet se dis tyd om my woorde te sluk ! Weet nie watse tipe...
28/10/2020

Okay braaiers daar buite hier is nuwe hout om te toets, en ek moet se dis tyd om my woorde te sluk ! Weet nie watse tipe kameel doring ek voorheen gebruik het nie maar daar is duidelik n verskil . Ek het hierdie NAMIBIESE KAMEELDORING,op faceb@ raak geloop en probeer en ek is nie n dag spuit nie! So hier is die punte!
Prys - 3 punte, R35per sak bietjie meer as wat ek vir goeie hout wil betaal maar as jy meer koop raak die prys darm beter.
Reuk terwyl dit brand - 4 punte ruik baie lekker vat jou gedagtes sommer uit die stad uit bos toe.
Brand dit maklik - 5 punte ja heeltemal droog en jy het net so derde blok firelighters nodig maak mooi warm groot flame.
Braai dit lekker - 5 punte ja maak mooi groot baie warm kole jy gaan lank kan braai sonder probleme.
Totaal - 17 uit 20 punt!
Baie goeie betroubare hout naby aan almal in pretoria oos probeer gerus.

04/07/2020

HIERDIE IS N DRINGENDE HOUT UITSENDING!! alhoewel MBT op die hoek van hanstrydom en lynnwood se hout nog altyd in die verlede mooi droog was is hulle MUPANI ongelukkig nie nou droog nie redelik nat en sukkel om te brand so wag maar so ruk voor julle dit weer koop. Lekker braai

MBT Kameel doring, wat kan ek se die hout het bietjie van n hype agter hom en dis my eerste keer wat ek met hom braai, d...
16/06/2020

MBT Kameel doring, wat kan ek se die hout het bietjie van n hype agter hom en dis my eerste keer wat ek met hom braai, dit was ongelukig nie my fav hout nie dis maar die selfde as droë sekelbos.
So hier is die score,
Prys: R100 vir 20kg seker nie mal duur nie.3 punte
Brand dit maklik: Ja baie maklik . 4punte
Ruik dit lekker: Ja baie lekker ruik soos kamp. 4punte
Braai dit lekker: nee ek voel 20kg hout om n paar tjoppies te braai is excessive: 2punte
Totaal: 13 punte nie sleg nie . Vat eerder mopani.

Address

Thulamahashe

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hout, Maar kan jy braai? posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share