The Soaking Sloth

The Soaking Sloth Creative Glycerine Based Soaps
Fizz balls
Sugar Scrubs

Daar is ietsie nuuts oppad!
18/06/2026

Daar is ietsie nuuts oppad!

Bath Bombs!My badbolle word met die hand gemaak/gemeng/gedruk (geen press word gebruik nie)...Nie een lyk dieselfde nie....
18/06/2026

Bath Bombs!

My badbolle word met die hand gemaak/gemeng/gedruk (geen press word gebruik nie)...

Nie een lyk dieselfde nie...

Ek gaan elkeen deur voordat hy gewrap word. As ek nie tevrede is nie, word hy nie verkoop nie...

My badbolle staan vir 1 week om droog te word...

Ek begin elke order van scratch af (dis hoekom ek sê "made on order") dis bitter selde dat ek extras het vir 'n vinnige sale.

So...as jy badbolle soek, gaan jy tenminste 1 & half tot 2 weke wag vir jou bestelling...

Dis "custom" made...so jy gee die kleur wat jy soek (ek is selfs nice en laat jou die geur ook kies!)
Ek doen bolle vir Baby Showers, Kitchen Teas, Juffrou geskenkies ens...

O ja...en as dit bewolk is, of dit reën, weier ek om dit te maak...so dan kan jy miskien bietjie 🤏🏻 langer wag...

Baie dankie vir almal wat my tot dusver ondersteun het! Dankie vir julle geduld! Dankie dat julle my miljuisende advertensies share!

Daar is net kans tot Sondag, 21 Junie, om deel te neem!!!🌸Like die post.🌸Follow my page.🌸Deel die post met 5 (of meer) v...
17/06/2026

Daar is net kans tot Sondag, 21 Junie, om deel te neem!!!

🌸Like die post.
🌸Follow my page.
🌸Deel die post met 5 (of meer) van jou vriende!

Die wenner sal die 30ste aangekondig word...as jy nie DIE post deel met jou vriende nie, kan jy nie in aanmerking kom vir die prys nie...

Vandag was seep-dag...
16/06/2026

Vandag was seep-dag...

15/06/2026
7 Bait Buckets, ready to go! 💪🏼
13/06/2026

7 Bait Buckets, ready to go! 💪🏼

Vandag se werk...Nou rus die voetjies...
13/06/2026

Vandag se werk...

Nou rus die voetjies...

Dis net na 5...eerste bondel wasgoed is in...en ek kan begin om van die emmertjies aanmekaar te sit...
13/06/2026

Dis net na 5...eerste bondel wasgoed is in...en ek kan begin om van die emmertjies aanmekaar te sit...

So, dis wat in die Bait Bucket is...1x Large x2 Medium x1 Small x1 Mini badbol1 Loofah Seepie1 Klein Sugar ScrubAsseblie...
12/06/2026

So, dis wat in die Bait Bucket is...

1x Large x2 Medium x1 Small x1 Mini badbol
1 Loofah Seepie
1 Klein Sugar Scrub

Asseblief, ondersteun vir Liz! Bestel jou emmertjie!

Oeps! Ek moet seker eers laasnaweek se bolle wrap voordat ons weer kan bou 🤦‍♀️
12/06/2026

Oeps! Ek moet seker eers laasnaweek se bolle wrap voordat ons weer kan bou 🤦‍♀️

Address

Thulamahashe

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

+27748759463

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Soaking Sloth posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share