Fully Booked Tradesman

Fully Booked Tradesman Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Fully Booked Tradesman, Appliances, Thulamahashe.

10/09/2026

Hoeveel geld en tyd spandeer jy om nuwe leads te soek, terwyl mense wat jou reeds ken net stil in jou customer database sit?

Dis presies wat ek tans toets.

Voor ons nóg geld op nuwe leads spandeer, gaan ons eers terug na vorige betalende kliënte en kyk of daar nog opportunity lê.

Geen fancy funnel nie.
Geen discount nie.
Net ’n eenvoudige, persoonlike follow-up.

Ek het ’n 10-Minute Database Goldrush Check saamgestel waarmee ’n ambagsman vinnig kan kyk of hy genoeg customer data het om dit te toets.

Wil jy joune doen? Comment net GOLD hieronder, dan stuur ek vir jou die link.

09/09/2026

As jou foon vandag breek, hoeveel van jou customer information verloor jy?

Dis iets wat ek die afgelope week baie by ambagsmanne raakgesien het.

Customers sit op WhatsApp.
Nommer hier.
Invoice daar.
’n Paar op e-mail.
Party in ’n lêer.

Die besigheid het customers — maar daar is nie noodwendig ’n bruikbare customer database nie.

En as jy nie maklik by die information kan uitkom nie, is dit baie moeiliker om ou kliënte konsekwent op te volg.

Ek toets tans ’n eenvoudige Database Goldrush proses met ambagsmanne.

Wil jy vinnig kyk hoe gereed jou eie customer database is?

Comment GOLD, dan stuur ek vir jou die 10-minute check.

08/09/2026

Ek het 25 vorige kliënte ’n eenvoudige WhatsApp gestuur.

15 het geantwoord.

Geen special nie.
Geen discount nie.
Geen ingewikkelde campaign nie.

Ek het net weer ’n gesprek oopgemaak met mense wat reeds ons besigheid geken het.

Dit laat my tans een vraag toets:

Hoeveel opportunity sit reeds in ’n ambagsman se vorige customer database voordat hy nog geld op nuwe leads spandeer?

Ek het ’n eenvoudige 10-Minute Database Goldrush Check gemaak waarmee jy kan kyk of jou eie besigheid genoeg customer data het om dit te toets.

Comment GOLD hieronder, dan stuur ek dit vir jou.

07/09/2026

Vinnige toets:

As ek jou nou vra vir die name en nommers van 20 vorige betalende kliënte — hoe vinnig kan jy dit vir my gee?

5 minute?

’n Uur?

’n Hele dag?

Of weet jy nie eers waar om te begin nie?

Dis nie net ’n admin-vraag nie.

Daai vorige kliënte is mense wat jou reeds ken en reeds voorheen vir jou betaal het.

Ek toets tans hoeveel opportunity daar in ambagsmanne se bestaande customer databases sit voordat hulle nog nuwe leads gaan soek.

Ek het ’n eenvoudige 10-Minute Database Goldrush Check gemaak waarmee jy kan kyk waar jou eie besigheid staan.

Comment GOLD hieronder, dan stuur ek dit vir jou.

06/09/2026

Quick one for anyone running their own trade business — not just appliance work.

We've started a second page, Tradesman Growth Systems, focused purely on the business side: enquiries, follow-ups, quotes that go quiet — the stuff that costs you jobs even when your actual work is solid.

If that's ever bitten you, go give it a follow. New content most days.

06/09/2026

Hoeveel van jou vorige kliënte sit tans net op jou foon of in WhatsApp… en hoor nooit weer van jou nie?

Ek toets tans iets baie eenvoudig in my eie besighede:

eerder as om eerste nóg geld op nuwe leads te spandeer, kyk ons eers wat reeds in die bestaande customer database sit.

Die interessante deel is dat dit nie altyd ’n special of discount nodig het om ’n gesprek weer oop te maak nie.

Ek het ’n eenvoudige 10-Minute Database Goldrush Check saamgestel vir ambagsmanne wat wil kyk of hulle genoeg vorige customer data het om dit self te toets.

Comment net GOLD hieronder, dan stuur ek dit vir jou.

05/09/2026

Aandag alle ambagsmanne en kontrakteurs! 🛠️

Jy spandeer duisende rande om nuwe leads te soek, terwyl jy op ’n goudmyn sit waarvan jy vergeet het.

Ek het ’n eenvoudige toets gedoen: net 25 boodskappe na vorige, betalende kliënte gestuur. Die resultaat? 15 het dadelik geantwoord en dit het 4 warm kwotasies opgelewer (twee onmiddellik, een vir die toekoms, en nog ’n navraag). Geen duur advertensiekoste nie — net kontak met mense wat my reeds vertrou. Ek het hierdie hele “Ou Myn, Nuwe Masjien”-proses stap-vir-stap opgestel en deel dit gratis en verniet.

Comment net GOUD hieronder, dan stuur ek dit vir jou deur en jy kry sommer toegang tot ons WhatsApp-groep waar ons die proses saam deurgaan en toepas.

23/08/2026

Waarde-aanbod bo alles: 'n Praktiese les in kliëntelojaliteit. 💼

Kliënte sal nooit omgee om meer te betaal of in 'n lang ry te staan nie—mits jy hierdie een goue reël nakom.

Terwyl ek vanmiddag by 'n slaghuis in 'n reuse tou staan vir my braaivleis, tref dit my weereens: Mense staan in hierdie ry omdat hulle die besigheid ken, daarvan hou, en die hoë gehalte vertrou. As hierdie elemente afwesig is, gly 'n kliënt dadelik na die volgende mededinger toe. Dit is die perfekte bewys dat verbruikers gelukkig is om met hul beursies en hul tyd te stem vir besighede wat die "ken, hou van, en vertrou" beginsel bemeester het. Prys is slegs 'n struikelblok in die afwesigheid van werklike waarde.

Wat gaan jy doen? Gaan jy bly of gaan jy gly? Sê vir my in die comments

22/08/2026

Aan elke ambagsman en sake-eienaar wat sukkel om pryse te regverdig... 👇

As jou kliënte jou ken, van jou hou, en jou vertrou, raak prys en wagtyd skielik heeltemal irrelevant.

Ek is nou net hier by my plaaslike slaghuis om my vleis te kry, en die tou staan omtrent reg rondom die winkel. Die rede hoekom mense in hierdie ry bly, is simpel: hulle vertrou hierdie ouens se produk blindelings. Dit is 'n massiewe les vir enige besigheid, veral in ons bedryf. As 'n kliënt nie daardie "know, like, and trust" faktor teenoor jou het nie, sal hulle dadelik 'n verskoning soek om na die volgende goedkoper opsie te skuif. Maar as jy eers daardie verhouding gebou het, gee mense glad nie om om 'n premie te betaal of geduldig te wees vir topgehalte nie.

Wat gaan jy doen? Gaan jy bly of gaan jy gly? Sê vir my in die comments

22/08/2026

As jy ’n diens lewer, maar jou foon lui nie genoeg nie... doen hierdie 3 dinge vandag. 👇

Kom ons wees eerlik: om te sit en wag vir die foon om te lui is nie ’n besigheidstrategie nie. As jy meer leads soek vir jou besigheid, is daar stappe wat jy dadelik kan neem om dinge te verander.

In hierdie video deel ek die 3 basiese dinge wat ek doen om seker te maak die werk hou aan inkom.

Geen foefies nie, net dinge wat regtig werk vir ons as ambagsmanne en kontrakteurs.

👇 Tik die woord AMBAG in die comments hieronder, dan stuur ek vir jou 'n invite na ons Inner Circle WhatsApp-groep toe. Ons is ’n groep besigheidseienaars wat daagliks idees en sisteme met mekaar deel om meer winsgewend te wees.

Address

Thulamahashe

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27783322656

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fully Booked Tradesman posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category