Rocklands Precast Walls

Rocklands Precast Walls Er****on of precast walls Fencing

Ai Toen,15 jaar was 'n lang goeie tyd. My regterhand en staatmaker. Rus in vrede.
09/06/2023

Ai Toen,15 jaar was 'n lang goeie tyd. My regterhand en staatmaker. Rus in vrede.

Dankie Johan en Gareth Jeffreysbaai.
24/09/2020

Dankie Johan en Gareth Jeffreysbaai.

Dankie Gareth en Nadia Jeffreysbaai.
10/08/2020

Dankie Gareth en Nadia Jeffreysbaai.

25/04/2020

Ons het 'n permit bekom vir dringende reperasies.Skakel of w/a my by 083 533 6867.Anton Mostert.We have obtained a permit for urgent repairs.Phone or w/a me 083 533 6867.Anton Mostert.

Baie dankie vir die besigheid Hoƫrskool Brandwag(koshuis).Ons kom al 'n lang pad saam en gaan nog 'n pad saam loop.
13/03/2019

Baie dankie vir die besigheid Hoƫrskool Brandwag(koshuis).Ons kom al 'n lang pad saam en gaan nog 'n pad saam loop.

Ons trek.Nuwe werksadres is plot 23 Rocklandsweg,Uitenhage.
10/01/2019

Ons trek.Nuwe werksadres is plot 23 Rocklandsweg,Uitenhage.

14/12/2018

Baie dankie vir almal se ondersteuning,sien uit daarna om vanaf 7 Januarie 2019 weer met dieselfde ywer van diens te wees.Geniet die feesseisoen.

01/06/2018

Nou ja daarsy,vandag amptelik 10 jaar sedert ek die besigheid oorgekoop het by Oom Abraham of Oom Jakkals soos baie kliente hom geken het.Ek sien hom in my geestesoog wat iets soos "Wat het ek jou gese"sal se,en dan daai kenmerkende lag van hom gee.Wil dan almal bedank vir die ondersteuning die afgelope jare en sien uit na die volgende klompie jare.Groete.

Enjinkamer oppie plaas.Dankie Charl.
30/05/2018

Enjinkamer oppie plaas.Dankie Charl.

Jeffreysbaai,dankie Nico vir die ondersteuning.Jy het 'n pragtige plek gebou.
16/05/2018

Jeffreysbaai,dankie Nico vir die ondersteuning.Jy het 'n pragtige plek gebou.

Address

Plot 23, Uitenhage Road
Uitenhage
6229

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 14:00

Telephone

+27835336867

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rocklands Precast Walls posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Rocklands Precast Walls:

Share