06/10/2017
Aan alle toekomstige bruide ,Hoof strooimeisies en almal wat net n lekker sak soek vir geskenkies.
Baie handig vir bruid en gevolg om noodsaaklikhede vir die spesiale dag of selfs geskenkies in te sit.
Sakdoekies altyd ook handig op die groot dag.
SAKKE R150-00
Borduurwerk op sak van af R35-00.....
SAKDOEKIES R50-00
Borduurwerk van af R20-00
Vir meer inligting kontak Suzette
by 072 392 6577
e-pos [email protected]