Kalahari Hart

Kalahari Hart Saam maak ons n verskil.

Like en share Asseblief ons blad.
17/08/2022

Like en share Asseblief ons blad.

Om Ander te help is n heel Ander gevoel van Geluk.Stuur ons graag n Whatsapp om deel van die groep te word. Ons kan sken...
16/08/2022

Om Ander te help is n heel Ander gevoel van Geluk.
Stuur ons graag n Whatsapp om deel van die groep te word.
Ons kan skenkings kom Haal of kan vanaf 25 st by ons winkel afgelaai word. ❤️🤩

12/08/2022

Goeie Dag upington ❤️

Met Groot liefde is ons baie trots om vir julle te vertel van ons.
Ons vra uit die diepte van ons Rooisand harte vir enige skenkings
Klere wat nie meer gedra word nie, enige iets wat in die pad staan en nie meer gebruik word nie sal met ope arms en dankbaarheid ontvang word deur Kalahari Hart winkel Schroderstraat 53 (die ou dit en dat petshop) wat verwerk en verkoop word om terug te sit in ons eie dorp gemeenskap. Elke maand sal daar n verslag wees en kan julle met trots sien hoe upington se behoeftiges gehelp en geseen word deur julle skenkings. Elke skenking maak n Groot verskil.
Whatsapp ons asseblief. Skenkings kan opgetel word. Of afgelaai word by ons perseel vanaf 25 Augustus. Help ons om ons dorp te help.
LIKE EN SHARE asb
Baie dankie
Groete Kalahari Hart span.
Saam maak ons n verskil.

Address

Upington
8801

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kalahari Hart posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kalahari Hart:

Share