JF Paints Upington

JF Paints Upington Dulux Specialist Paint Centre

Baie dankie aan almal se ondersteuning die afgelope jaar. Ons sluit 23 Desember 2025 om 17h00 en sal weer terug wees op ...
22/12/2025

Baie dankie aan almal se ondersteuning die afgelope jaar.

Ons sluit 23 Desember 2025 om 17h00 en sal weer terug wees op 5 Januarie 2026 om 07h30.

'n Geseënde Feestyd vir elkeen.

Kyk net hoe gelukkig is hierdie voëltjies!! Hulle kry 'n kleurvolle eetplek!!
14/11/2025

Kyk net hoe gelukkig is hierdie voëltjies!! Hulle kry 'n kleurvolle eetplek!!

BULK SALE now on!!
10/11/2025

BULK SALE now on!!

20/10/2025

PAINT THE TOWN YELLOW!!!

SOUDAL KOMPETISIE NOU AAN DIE GANG!!!Kom koop enige van die produkte op die foto en staan 'n kans om die Soudal Hamper t...
14/10/2025

SOUDAL KOMPETISIE NOU AAN DIE GANG!!!

Kom koop enige van die produkte op die foto en staan 'n kans om die Soudal Hamper te wen!!

Kompetisie eindig 31 Oktober 2025

Met trots stel ons aan julle bekend die nuwe stem op die lyn,Emme Jordaan!Sy is vriendelik, behulpsaam en kry dinge vinn...
02/10/2025

Met trots stel ons aan julle bekend die nuwe stem op die lyn,
Emme Jordaan!

Sy is vriendelik, behulpsaam en kry dinge vinnig gedoen en gereël.

Baie welkom by ons span, ons sien uit na die pad vorentoe.

SUMMER PROMO NOW ON!!!Skakel ons gerus vir enige navrae by 054 332 4573!!
30/09/2025

SUMMER PROMO NOW ON!!!

Skakel ons gerus vir enige navrae by 054 332 4573!!

Ons sal gesluit wees 24 September 2025!! Maar moenie bekommerd wees nie, ons is weer terug op 25 September 2025!!!
23/09/2025

Ons sal gesluit wees 24 September 2025!!

Maar moenie bekommerd wees nie, ons is weer terug op 25 September 2025!!!

Hou op sukkel en kom kry dadelik van hierdie houtlym!!Nou op promosie!!
10/09/2025

Hou op sukkel en kom kry dadelik van hierdie houtlym!!

Nou op promosie!!

Na 7jaar in die menghok verruil Gregory die tint masjien vir 'n lessenaar!Hy is nou in beheer van alle voorraad wat by o...
02/09/2025

Na 7jaar in die menghok verruil Gregory die tint masjien vir 'n lessenaar!

Hy is nou in beheer van alle voorraad wat by ons deure inkom en sorg dat alles op hulle plek gepak word!

Baie geluk met hierdie promosie! En soos ons jou ken gaan jy beslis 'n uitstekende Stock Controller wees!!

Gelukkige Lentedag!!
01/09/2025

Gelukkige Lentedag!!

Lekker specials op uitgesoekte voorraad!! Vinnig spring om teleurstelling te voorkom!!
11/08/2025

Lekker specials op uitgesoekte voorraad!!

Vinnig spring om teleurstelling te voorkom!!

Address

14 Vooruit Street
Upington
8801

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00

Telephone

+27543324573

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JF Paints Upington posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share