01/10/2026
ποΈπ₯ THURU 4X4 IS OM DIE DRAAI! π₯ποΈ
Die aftel is aan! ππ Sat 10 Okt
Met soveel om te sien, duine om te ry, uitdagings om aan te pak en hope pret wat wag, belowe hierdie een om βn dag te wees wat jy nie wil misloop nie!
Van bokdrol-spoeg π€£ tot shock jukskei en nog βn klomp lekker games wat op julle wag β daar gaan gelag, gespeel en natuurlik lekker 4x4 gery word!
Ons kan nie wag om julle daar te sien nie! ποΈππ₯
En wanneer die wiele tot stilstand kom, gaan die vermaak nog lank nie ophou nieβ¦ πΆ
π€ Gerhard Steyn gaan die aand verder opkikker met van sy bekende treffers Γ©n nuwe song!
π Wil jy kom deelneem?
Jy kan reeds jou voertuig by my inskryf om jou plek te verseker.
π Hekke open: 07:00
Maak jou voertuig reg, bring jou avontuurlustigheid en kom geniet βn vol dag van 4x4, speletjies, kuier en musiek by Thuru Lodge!
ποΈ Sien julle by Thuru!
Pamela Kruger
076 876 3248
Skakel my gerus