Erik se winkel

Erik se winkel Erik se winkel verkoop die OULIKSTE regte egte seuntjie speelgoed wat sorg vir ure se vermaak en dit sal boonop vir baie jare hou! Ons courier ook landswyd!!!

Met ons wye verskeidenheid is daar beslis vir elkeen iets unieks om van te kies!

Kom loer gerus vandag na ons uitstalling by die Kalahari mall (voor Edgars) Ons het allerhande mooi seuntjie speelgoed! ...
05/09/2026

Kom loer gerus vandag na ons uitstalling by die Kalahari mall (voor Edgars)
Ons het allerhande mooi seuntjie speelgoed!
Bestel op whatsapp by 0792689165

Waterproof jagbaadjies vir seuns! Lekker met warm fleece in die binnekant! Ekt slegs beskikbaar5-6 7-8 11-12 Bestel op w...
27/07/2026

Waterproof jagbaadjies vir seuns! Lekker met warm fleece in die binnekant!

Ekt slegs beskikbaar
5-6
7-8
11-12

Bestel op whatsapp by 0792689165

Kyk hoe mooi is die jag baadjie pull overs! Beskikbaar van 1-22-33-45-6 R690 elk Bestel op whatsapp by 0792689165
27/07/2026

Kyk hoe mooi is die jag baadjie pull overs!
Beskikbaar van
1-2
2-3
3-4
5-6

R690 elk

Bestel op whatsapp by 0792689165

Die reversable jagbaadjies vir seuns is diep mooi en elke jagtertjie kort een met n geweer en n geweersak!Nou te koop by...
27/07/2026

Die reversable jagbaadjies vir seuns is diep mooi en elke jagtertjie kort een met n geweer en n geweersak!
Nou te koop by Erik se winkel

Ek het beskikbaar
1-2
2-3
3-4

Bestel op whatsapp by 9792689165

Kyk net hoe bitter mooi is die reversable jag baadjies vir dogtertjies! Ekt nog beskikbaar 1-2 jaar x 12-3 x 3Bestel op ...
27/07/2026

Kyk net hoe bitter mooi is die reversable jag baadjies vir dogtertjies!

Ekt nog beskikbaar
1-2 jaar x 1
2-3 x 3

Bestel op whatsapp by 0792689165

Splinternuwe Geweersakke in 2 verskillende kleure beskikbaar! Houtgewere met regte scopes R890Houtgeweer met pyp scope R...
23/07/2026

Splinternuwe Geweersakke in 2 verskillende kleure beskikbaar!

Houtgewere met regte scopes R890
Houtgeweer met pyp scope R300
Geweersak R350

Ons kan n naam op die geweer sak sit @ R60

Bestel op whatsapp 0792689165

Verskriklike oulike plaas-bou-beeskrale vir seuntjies en dogtertjies wat hou van boer! Baie goeie fynmotoriese en konsen...
14/06/2026

Verskriklike oulike plaas-bou-beeskrale vir seuntjies en dogtertjies wat hou van boer! Baie goeie fynmotoriese en konsentrasie oefening en beste van alles is hulle verbeelding wat gebruik word!!! Ekt slegs beskikbaar in seuns (geel en groen) 2 stelle en dogtertjies x 1 stel!

Verskaffer discontinue dit nou so spring gou!!!!

13/05/2026

Mammas en oumas… kyk hoe oulik is dit om in jou handsak of doeksak te gooi om kiddies besig te hou in n restuarant of kerk!

Leer hulle sommer ook om alles weer mooi te bere !

R250 elk!
Bestaan uit 8 paadjies, n sirkel, 2 karretjies en padtekens!

Bestel op whatsapp by 0792689165

Mammas en oumas… kyk hoe oulik is dit om in jou handsak of doeksak te gooi om kiddies besig te hou in n restuarant of ke...
13/05/2026

Mammas en oumas… kyk hoe oulik is dit om in jou handsak of doeksak te gooi om kiddies besig te hou in n restuarant of kerk!

Leer hulle sommer ook om alles weer mooi te bere !

R250 elk!
Bestaan uit 8 paadjies, n sirkel, 2 karretjies en padtekens!

Bestel op whatsapp by 0792689165

Address

Upington

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Erik se winkel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category