LekkerBekkie

LekkerBekkie We are a very small baking and cooking business. We cater for all kinds of customers and or functions.

17/02/2016

Kom ons ondersteun die blad

Ek wil bitter graag ons kindertjies help in die land, enige voorstel is welkom. Kom ons maak 'n verskil. Stories wat jy wil deel of raad soek? Ons is hier

16/02/2016

Ons sal etes maak. Sekere etes op sekere dae. Ons sal Woensdae en Sondae poedings saam met etes gee. Ons sal spesiale pryse gee aan pensionarisse. Ons sal ook poedings maak op aanvraag. Vir die soettande sal daar ook natuurlik iets wees. Daar sal ystervarkies, konfytblokkies, koeke, cupcakes ens ens wees. Enige snaakse ding. Ons sal ook cater vir partytjies of funksies. Sal julle op hoogte hou...

02/02/2016

LEKKERBEKKIE HIER!!
Dankie vir die k**e wat ons so ver gekry het.
Sal nog pryse en fotos byvoeg van alles wat ons maak.
Wees geduldig.
Dankie weereens

29/01/2016

We have the best confectioneries and savory specials for any occasion!!

Address

Uvongo Beach
4270

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when LekkerBekkie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share