Chris Bothma coins and books

Chris Bothma coins and books Coins.notes, medals and books

Kom ondersteun Oupa Chris se boerseep en boeke stalletjie en kry sommer n paar ou versamelaarsmunte, banknote en spekboo...
28/03/2023

Kom ondersteun Oupa Chris se boerseep en boeke stalletjie en kry sommer n paar ou versamelaarsmunte, banknote en spekboompies. Sien julle sondae onder die groot boom tussen die rugbyveld en netbalbane by Carels Vlooimark Jan van Riebeeck blvd Vanderbijlpark. Tussen 8:00 en 13:00.

11/01/2022
27/07/2021

Daar is 3 vereistes vir ñ munt om waardevol te wees. 1) Skaarsheid 2) Watse metaal 3) Toestand. As jou munt al drie het hoef jy dalk vir ñ maand of so nie te werk nie..

16/07/2021

Wie het al die nuwe 2021 R5 in die hande gekry?

01/07/2021

Volgens die nuwe Popia wet wat 1 Julie 2021 in werking tree moet ek 2 vrae vra aan lede van die groep.
1. Wil jy deel wees van hierdie Facebook groep?
2. Onderneem jy om geen van enige van die groep se lede se sigbare informasie elders te gebruik sonder hulle toestemming nie?
Indien jou antwoorde ja is, bly asseblief op die groep.
Indien dit nee is, verlaat asseblief die groep sodat ons in lyn met regulasies kan bly.
Dankie almal.

30/06/2021

Moenie vergeet dat die nuwe Facebook-reël môre begin waar hulle jou foto's kan gebruik nie. Moenie vergeet dat die sperdatum vandag is nie. Dit kan gebruik word in hofsake in litigasie teen u. Alles wat u ooit geplaas het, word van vandag af openbaar - selfs boodskappe wat uitgevee is. Dit kos niks vir 'n eenvoudige kopie en plak nie, beter om veilig te wees as jammer.
Ek gee nie toestemming aan Facebook of enige entiteite wat verband hou met Facebook om my foto's, inligting, boodskappe of plasings, beide verlede en toekomstige, te gebruik nie. Met hierdie verklaring gee ek kennis aan Facebook: dit is streng verbode om enige ander aksie teen my bekend te maak, te kopieer, te versprei of te neem op grond van hierdie profiel en / of die inhoud daarvan. Die oortreding van privaatheid kan gestraf word deur die wet NOTA: Facebook is nou 'n openbare entiteit. Alle lede moet so 'n nota plaas.
As u verkies, kan u hierdie weergawe kopieer en plak. As u nie ten minste een keer 'n verklaring publiseer nie, sal dit die gebruik van u foto's toelaat, sowel as die inligting wat in die profielstatusopdaterings vervat is. MOENIE DEEL NIE. Kopieer en plak.
Hul nuwe algoritme kies dieselfde paar mense - ongeveer 25 - wat jou plasings gaan lees.
Daarom:
Hou u vinger op enige plek in hierdie pos en ′′ copy ′′ sal opspring. Klik op ′′ copy." Gaan dan na jou bladsy, begin 'n nuwe pos en sit jou vinger op enige plek in die leë veld. ′'Paste′′ sal opspring.
Dit sal die stelsel omseil.
EK Gee Facebook NIE PERMISSIE OM ENIGIETS VAN MY TE DEEL NIE, WAT EK OP HUL WERF GESIT HET, FOTO'S, huidige OF vorige PLASINGS, FOONNOMMERS OF E-POSSE. ABSOLUUT NIKS KAN GEBRUIK WORD IN ENIGE VORM SONDER MY GESKREWE TOESTEMMING OF VERBALE KONSENT NIE.

30/06/2021

Ek is terug , en kan weer vrae antwoord. Im back to answer SA coin related questions

20/06/2021

Ek sal eers weer oor ñ week, 27 Jun beskikbaar wees weens persoonlike verpligtinge. Jammer vir die ongerief. Sorry for the inconvenience,but I wil only be available on 27 Jun..

21/05/2021

Look out for 2019 fifty cents. It could be worth more than face value..

05/05/2021

Ekt al bietjie vergeet hoe warm koffiewater kan word by die see

Address

Pietretief Boulevard
Vanderbijlpark

Opening Hours

Monday 08:00 - 22:00
Tuesday 08:00 - 22:00
Wednesday 08:00 - 22:00
Thursday 08:00 - 22:00
Friday 08:00 - 22:00
Saturday 08:00 - 22:00
Sunday 08:00 - 22:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Chris Bothma coins and books posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Chris Bothma coins and books:

Shortcuts

Share