29/08/2026
🇿🇦🏉 STERKTE, BOKKE! 🏉🇿🇦
Van al die klein Plaasklonkies af stuur ons vir julle baie sterkte! 💚💛
Ons glo in julle — speel hard, speel met trots en bring daardie oorwinning huis toe! 🏆🇿🇦
GO BOKKE! 🙌