24/09/2026
Happy Heritage Day, South Africa! 🇿🇦🔥
Vandag vier ons alles wat ons Trots Suid-Afrikaans maak — goeie mense, lekker kos, ’n vuur wat brand en natuurlik… BRAAI! 🔥🥩
Van biltong tot boerewors, van die Bokke tot braaivleis — dis hoe ons Heritage Day doen! 💚💛
Pak jou Mink’s, steek die vuur aan en vier Suid-Afrika saam met die mense wat jou hart vol maak.
Happy Heritage Day & Braai Day! 🇿🇦
Local is lekker. Braai is beter. Mink’s carry it all. 😉. 🇿🇦