Folmer Boekhandel

Folmer Boekhandel Verskaffer van Christelike boeke. In- en uitvoere vanaf Nederland, Australië & Kanada. Reël asb. vooraf indien u ons wil besoek!

04/06/2025
Kom besoek gerus ons stalletjie by die jaarlikse Kothuismark!
14/11/2024

Kom besoek gerus ons stalletjie by die jaarlikse Kothuismark!

Nou beskikbaar: Kerkgeskiedenis vir jonk en oud - P.G. Boon & J. BoonIn die boek is verhale vir jonger kinders toegelig ...
17/10/2024

Nou beskikbaar:

Kerkgeskiedenis vir jonk en oud - P.G. Boon & J. Boon

In die boek is verhale vir jonger kinders toegelig met agtergrond inligting vir ouer kinders en almal wat hulle kennis oor die onderwerp wil verbreed. Op die manier is dit nie net 'n skoolboek nie, maar 'n boek wat die kerkgeskiedenis toeganklik maak vir jonk en oud.

https://folmerboek.com/tilw

Ons het weer 'n stalletjie by die Reformasie Konferensie. Kom maak gerus n draai ...
20/09/2023

Ons het weer 'n stalletjie by die Reformasie Konferensie. Kom maak gerus n draai ...

Address

31ste Laan
Villieria
0186

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 10:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27791505131

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Folmer Boekhandel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Folmer Boekhandel:

Share

Category