Die vishoekie

Call Directions

Die vishoekie Varswater Hengelwinkel met sakpas pryse.

‼️COMPETITION‼️26 September 2026 at Willem Pretorius Nature ReserveLots of prices up for grabs!Call Diekie to book your ...
16/09/2026

‼️COMPETITION‼️

26 September 2026 at Willem Pretorius Nature Reserve

Lots of prices up for grabs!

Call Diekie to book your spot👇🏻

‼️Mid-Month Special‼️Valid until 20 September 2026
16/09/2026

‼️Mid-Month Special‼️

Valid until 20 September 2026

Shout out to our newest followers! Excited to have you onboard!Anelise Feuth, Gysie van Wyk, Riaan Kruger
09/09/2026

Shout out to our newest followers! Excited to have you onboard!

Anelise Feuth, Gysie van Wyk, Riaan Kruger

‼️We've got you covered‼️Whether it's papgooi you enjoy or specimen fishing, we've got you hook, line and sinker 🐟We sto...
04/09/2026

‼️We've got you covered‼️

Whether it's papgooi you enjoy or specimen fishing, we've got you hook, line and sinker 🐟

We stock a wide variety of flavors in different brands

Contact us☎️ to help you reel in the big one!

04/09/2026

‼️NG KERK-MAKWASSIE HENGEL KOMPETISIE‼️

30 & 31 Oktober 2026
📍Rondevlei, Vaalrivier

Groot pryse te wen!

Check die details en skryf vandag nog in👇

‼️MONTH-END SPECIAL‼️
04/09/2026

‼️MONTH-END SPECIAL‼️

‼️KOMPETISIE‼️Op 26 September 2026 word daar kompetisie gehou by Willem Pretorius Wild ReservaatBring jou familie en kom...
26/08/2026

‼️KOMPETISIE‼️

Op 26 September 2026 word daar kompetisie gehou by Willem Pretorius Wild Reservaat

Bring jou familie en kom geniet die dag saam NG Kerk Harmonie

Pryse vir die grootste Baber en Karp

Skakel vir Diekie Coutts vir meer inligting - details op die poster hieronder👇🏻

Die Vishoekie het gaan lyne natmaak by Roetshaven Fisherman’s Dream vanaf Vrydag, 21 Aug, tot Dinsdag, 25 AugIn die tydj...
26/08/2026

Die Vishoekie het gaan lyne natmaak by Roetshaven Fisherman’s Dream vanaf Vrydag, 21 Aug, tot Dinsdag, 25 Aug

In die tydjie is daar 34 visse suksesvol gevang

Bruce was heeltyd bedrywig, wat vir Megan wat moes skep soos werk laat voel het, maar hy was suksesvol om ń totaal van 30 visse te vang tussen 6.1kg en 2.3kg (geelvisse, babers en karpe)

Bruce het gevang met Just Fish en sy gewildste kombinasies was:

1.
Dip: LeDrek en Hommelby+
Floats: Banlic en Legende

2.
Dip: Banana Ice en Draadkar
Floats: Cachou en Legende

3.
Dip: Tom se Gras, Spyker en Legende
Floats: GeePee en Vampire

Vir Megan wat slegs 4 visse gevang het, het die naweek darem 2 nuwe PB’s opgelewer

6.4kg Baber PB met Simplicity:
Op die bol: Bloekom Olie en Bloekom+
Floats: Bloekom

7.5kg Karp PB met MaGic Baits - The Magic lingers on .......:
Op die bol: Red Garlic Attractor Spray, Chicken Blood boldip en Stinkgogga
Floats: Vampire en Chicken Blood

As jy nog nooit het nie, gaan kuier daar by oom Fanie van Roetshaven Fisherman’s Dream
Die huisies is tenvolle toegerus met alles wat jy benodig!! Hulle gasvryheid laat jou voel asof jy by jou eie huis is en Snowy, die visserman kat, staan saam jou op die oewer wanneer jy die visse inbring.

Shout out to our newest followers! Excited to have you onboard!Riaan Du Toit, Renier Wienand, Deena Padayachee, Morné He...
19/08/2026

Shout out to our newest followers! Excited to have you onboard!

Riaan Du Toit, Renier Wienand, Deena Padayachee, Morné Hefca, Danie Swannie Swanepoel, Bernice Van Deventer

📢CLEARANCE SALE📢‼️Get your Jumbo 50ml Dips and Soft Floats while stock lasts‼️
18/08/2026

📢CLEARANCE SALE📢

‼️Get your Jumbo 50ml Dips and Soft Floats while stock lasts‼️

Address

Virginia
9433

Telephone

+27605070848

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die vishoekie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category