Ons Winkel Volksrust

Ons Winkel Volksrust Met jou ongewensde items kan ons letterlik wonderwerke verrig! Die Ons Winkel skenkingswinkel dien as werkskepping vir die persoon wat die winkel bestuur.

Uit die wins van die verkope stel ons studiefondse asook gemeenskapshulp beskikbaar.

02/09/2026

Dankie aan al ons kliënte en skenkers vir julle ondersteuning!

Elke donasie en elke aankoop, maak ñ groot verskil! Ons het tans ñ groot tekort aan kombuisware, meubels en mans klere. (28-38 is op groot aanvraag, no 6-11 skoene)

Jou skenkings, help ons om ander te help.
Kom maak ñ verskil, by die Ons Winkel!

Saturday, 22 August will be the last day of our special!!! Lots of new stock unpacked, hope to see you soon!
21/08/2026

Saturday, 22 August will be the last day of our special!!!

Lots of new stock unpacked, hope to see you soon!

Last week of the specials!
17/08/2026

Last week of the specials!

*NOTICE*-We are OPEN tomorrow (8 August) from 9:00-13:00- CLOSED on Monday (10 August) 🌨☃️❄Our specials are still on, so...
07/08/2026

*NOTICE*
-We are OPEN tomorrow (8 August) from 9:00-13:00
- CLOSED on Monday (10 August)

🌨☃️❄
Our specials are still on, so you can get great quality pre-loved clothing at affordable prices.
Stay warm & stay safe this long weekend!

The Ons Winkel Volksrust team

Ter herdenking van die 100ste Ons Winkel wat op 28 Julie 2021 sy deure oop gemaak het, vier ons hierdie datum as 'n simb...
31/07/2026

Ter herdenking van die 100ste Ons Winkel wat op 28 Julie 2021 sy deure oop gemaak het, vier ons hierdie datum as 'n simbool van groei, dankbaarheid en genade.

By Ons Winkel Volksrust glo ons dat dankbaarheid die mooiste uitdrukking vind wanneer dit met ander gedeel word. Daarom het ons vandag die geleentheid aangegryp om 'n betekenisvolle verskil in ons gemeenskap te maak deur 'n item uit ons winkel te skenk aan iemand wat dit werklik nodig het.
127 Ons Winkels = 127 Dade van Hoop
As deel van die 2026 se Dade van Hoop-projek was dit vir Ons Winkel Volksrust 'n voorreg om iemand in ons gemeenskap te ondersteun met ’n item wat hul benodig uit ons winkel.
Hier is Ons Winkel Volksrust se Daad van Hoop.

27/07/2026
21/07/2026

*Back to School special*‼️

*R15*
- shirts
- Pants
- Selected shoes

*50 % off*
- dresses
- Selected shoes

*R40*
ALL JACKETS AND JERSEYS

*KIDS SPECIAL*
- Jackets and Jerseys R15
- Clothing R5
- Shoes R10
- School clothes R10

CD's R2 each
Books R2 each

Address

23 Oos Street No. 1
Volksrust
2470

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:30
Tuesday 09:00 - 16:30
Wednesday 09:00 - 16:30
Thursday 09:00 - 16:30
Friday 09:00 - 16:30
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27736798308

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons Winkel Volksrust posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ons Winkel Volksrust:

Shortcuts

Share