17/09/2026
’n Loodgieter sonder die regte gereedskap? Nee dankie. 🪠
As jy die job gaan doen, doen hom met gereedskap wat kan byhou. Rothenberger is gemaak vir presisie, kwaliteit en daardie moeilike take wat nie tweede kanse gee nie.
Kom kyk na die Rothenberger-reeks by On Tap en kry jou toolbox reg vir die volgende job.
📞 Besoek ons in Gericke Street, Voorbaai, of skakel 044 695 2047.