CHARM TYRES

CHARM TYRES NEW AND SECOND HAND TYRES, RIMS AND PUNCTURES

14/10/2022
14/10/2022

Charm Tyres, We specialize in New and Second Hand Tyres. We fix tyres and balancing wheels. 215/65x17 second hand 95% threat R650 with fit and balancing. Come and have a look. Many more to see. 19 Proses Street, Vredenburg or Phone 022 719 1717. We do have friendly staff to welcome you. Hope to see you there.

Goeie more al my kliente en die wat nog nie kliente is nie.  Ons het 2de handse bande, gister, ingekry.  Die wat wil kom...
20/07/2022

Goeie more al my kliente en die wat nog nie kliente is nie. Ons het 2de handse bande, gister, ingekry. Die wat wil kom in loer, is baie welkom of skakel ons by 022 719-1717 0f 061 751 6087. Ons fit is R20, strip R20, balansering R50 en puncture (plug) R40. Ons het 'n uitverkoping aan op ons 255/40x18 2de handse (lyk nog nuut) vir R700 per band(fit en balansering gratis) en 215/65x17 2de hands ( lyk nog nuut) is R650 per band (fit en balansering gratis). Ons is elke dag oop vanaf 8h00 tot 16h30. Ons sal op standby wees tot 19h00 na ure. Ons kom nie uit na kliente toe nie, U sal tot by die besigheid moet kom. En wanneer ons moet uitkom, sal ons 'n fooi vra van R70. Dankie vir almal se ondersteuning, ek waardeer dit op reg.

Charm Tyres se puncture is nogsteeds R40, om tyre op 'n rim te sit R20, om tyres van rim af te haal R20,  balansering is...
15/06/2022

Charm Tyres se puncture is nogsteeds R40, om tyre op 'n rim te sit R20, om tyres van rim af te haal R20, balansering is R50, 155/80x13 nuut R600 met fit en balansering, 175/65x14 nuut R650 met fit en balansering, 205/40x17 nuut R900 met fit en balansering en 225/50x17 nuut R1 250 met fit en balansering. Kom loer gerus in.

11/05/2022

Hello almal, ons punctures is tot einde Junie R40, fit R20, strip R20 en rimlek R40. Dankie vir julle ondersteuning. Geseende week vir julle almal.

29/04/2022

Goeie middag, dankie vir almal se ondersteuning. Ek waardeer dit opreg. Ons het nog baie 215/65x17 oor vir R600 'n band. Dit lyk nog nuut en dit is name bande. Dan het ons 155/80x13 nuut vir R600 per band. 205/55x16 nuut vir R880 per band. 195/65x15 nuut good year R750 per band (daar is net 4 oor). Ons punctures is R50 per puncture, valve is R40 en wanneer U 'n band hier koop, sit ons die band verniet op U voertuig en ons balanseer dit verniet. Kom maak gerus 'n draai. Geseende naweek

26/04/2022
19 PROSES STREET, VREDENBURG
26/04/2022

19 PROSES STREET, VREDENBURG

26/04/2022

Goeie more, dankie vir julle almal se ondersteuning, ek waardeer dit opreg. Ek het 175/65x14 nuwe bande vir R650 elk, 155/80x13 nuwe band vir R600, 215/65x17 tweeder handse bande vir R650 elk, 225/50x17 nuwe bande R1 250. GOEIE NUUS, AS U 'N BAND BY ONS KOOP, IS FIT EN BALANSERING GRATIS.

23/02/2022

Goeie More, hoop julle almal is nog gesond. Ons het 'n klomp 215/65x17 wat nog nuut lyk. En dit is name bande. Ons gaan dit net tot volgende week vrydag vir R600 'n band verkoop. Fit en balansering is gratis as U 'n band by ons koop. Daarna sal dit normale prys wees van R750 per band. 'n Geseende week vir julle almal.

06/01/2022

Goeie more, ek wil net weereens dankie se vir die kliente wat my al die jare en veral 2021 ondersteun het. Ek hoop julle gaan nog baie jare die pad saam my loop, aangesien my man, die eienaar (Chalmers Diedricks) , oorlede is. Wens julle 'n goeie 2022. Kyk na julle self en ry veilig. Niemand weet wat 2022 vir ons in laat nie. Hoop die jaar sal almal gelukkig, veilig en vrede he. Dankie, geseende week vir julle almal daar buite.

Address

Proses Street 19
Vredenburg
7380

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CHARM TYRES posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share