01/09/2026
Dis heerlike lente!! ๐ธ๐ผ๐
๐ทNuwe maand
๐บNuwe seisoen
๐ชปNuwe lewe
En dit laat mens net weer opnuut besef, daar kom n tyd om te gaan en รฑ tyd om te begin!
Net soos n fase / struikelblok / probleme of wat ookal, dit kom en gaan, dis nie vir altyd nie.
Vat vandag n tydjie, raak stil en kyk om jou! Sien vandag die mooi raak, al is dit net n voรซltjie in die boom wat sing!
Mag September vir julle die mooiste maand wees, รฑ maand van verandering wat jou seisoen ook in jou binneste verander, รฑ seisoen van groei, waardeer en leer.
Mag julle n heerlike Lente dag hรช.
Blom vandag waar JY is!!
๐ฉท๐ธ๐๐ฑ๐๐๐ป๐ฆ๐