La-Rose droomgroot Loka Vredenburg

La-Rose droomgroot Loka Vredenburg Gratitute lifts your eyes,so you can see your blessings.

18/08/2026

Die Staute Jeans Trumpet Jeans doen daardie ding wat jeans moet doen — sit mooi, vorm mooi en gee jou daardie ekstra bietjie “o ja, ek lyk actually goed vandag” gevoel. 😌👖

En dan die Jasira Breistof Olga Toppie bo-op? Sag, stylvol en perfek vir daai dae wanneer jy warm wil wees 🤎🍂

En as jou bankrekening nou fluister “Meisie, ons moet praat…” 😅 Dan fluister jy net gou vir haar ....
PAY JUST NOW is daar!! Dit help om die gesprek ’n bietjie makliker te maak. 😉✨

16/08/2026

Die Loka Belle toppie kan ñ mens lekker mee speel.

Moenie vra hoe ek die knopie voor gemaak het.
Dit het iets met ñ rekkie te doen.

16/08/2026
15/08/2026
14/08/2026

Daardie gevaarlike oomblik wanneer jy net “gou gaan kyk”… en skielik is jou mandjie vol Aniela-mooigoed 🍂✨

🤎 Stellie in die Aniela Rokkie
✨ Elschke in die Aniela Buckle Toppie en haar Staute Jeans

Moenie wag vir “ek sal later bestel” nie… later het ’n nare gewoonte om uitverkoop te wees 👀🤞🏻
🌐 Spring nou aanlyn en maak jou Loka-mandjie sommer baie gelukkig vandag ✨

Wees jouself. Jy is uniek geskape.Loka Nerina Hanekom Chantel Groenewald Maureen Spitfire Erasmus Shareen Van Eeden Drie...
14/08/2026

Wees jouself. Jy is uniek geskape.

Loka
Nerina Hanekom
Chantel Groenewald
Maureen Spitfire Erasmus
Shareen Van Eeden
Driekie Bronkhorst
Nadia Lausberg
Charlize Deysel




Dra jou styl met trots.Loka Maureen Spitfire Erasmus Chantel Groenewald Nerina Hanekom Shareen Van Eeden Martie Wilde Dr...
14/08/2026

Dra jou styl met trots.

Loka
Maureen Spitfire Erasmus
Chantel Groenewald
Nerina Hanekom
Shareen Van Eeden
Martie Wilde
Driekie Bronkhorst



Address

32 Velddrif Road
Vredenburg
7380

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27743397264

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when La-Rose droomgroot Loka Vredenburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to La-Rose droomgroot Loka Vredenburg:

Shortcuts

Share

Category