Walk with Jesus

Walk with Jesus Walk with Jesus – Christian Gift Shop ✨
Sharing faith through meaningful gifts. Inspiring décor, keepsakes, and treasures to uplift your walk with Christ. 🌿

New stock! w.w.j.d bracelets @ R20 eachBookmark, pen and keychain gift @ R50
27/01/2026

New stock!

w.w.j.d bracelets @ R20 each
Bookmark, pen and keychain gift @ R50

15/01/2026

Hallo almal

Nuwe jaar nuwe dinge, een konstant is Jesus se liefde vir ons almal.

Ek was lanklaas op die groepe en Facebook doenig, jammer daaroor. Ons begin sommer die jaar met n projek wat ons aanpak saam met Esperia Care.

Ons wil graag die volgende doen:

Soup Jars of Jar of Hope

Ons kort hier asb die potte, enige ou glas potte. Dan kort ons die droë sop bestandele asb. Julle is welkom om sommer by Tyremart af te laai

Hier is paar voorbeelde van items wat ons kan gebruik

- sop poeier
- soya mince
- rys
- soup mix
- pasta
- lentils
- stock poeier

Alles is reg gepak en gereed vir môre se Nuwe Lewe GeloofsmarkKom loer gerus in by Walk With Jesus se stalletjie vir gel...
05/12/2025

Alles is reg gepak en gereed vir môre se Nuwe Lewe Geloofsmark

Kom loer gerus in by Walk With Jesus se stalletjie vir geloofs-inspirasie, geskenkpakjies en baie mooi goedjies.

📍 Nuwe Lewe Kerk, Atrium Gebou, Vredenburg

⏰ 08:00 – 14:00

Sien jou daar! 🛍✨

Super opgewonde... ons hou  Adri se boeke aan teen R150 per boekie. Perfekte kersgeskenkie
03/12/2025

Super opgewonde... ons hou Adri se boeke aan teen R150 per boekie. Perfekte kersgeskenkie

01/12/2025
20/11/2025
Kan nie wag nie! Hoop om julle almal daar te sien
20/11/2025

Kan nie wag nie! Hoop om julle almal daar te sien

14/11/2025

Ek is môre by Weskus Mall, kom sê hallo 🌷

Address

14 School Street
Vredenburg

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Walk with Jesus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category