Snuffelkas

Snuffelkas 2de handse winkel met verskeie items soos klere, gereedskap, kamp toebehore, huishoudelike items en nog vele meer. Hier is ons WhatsApp groep se skakel.

U is meer as welkom om ons groep te join👇 https://chat.whatsapp.com/DdjOK0YBEwVCz8HM1C3lgb

Snuffelkas in Vredendal het 'n MUSIEK afdeling... Voorwaar 'n groot voorreg om hierdie verskeidenheid onder een dak en p...
06/09/2026

Snuffelkas in Vredendal het 'n MUSIEK afdeling... Voorwaar 'n groot voorreg om hierdie verskeidenheid onder een dak en plaaslik te kry.

NUUT by Snuffelkas in Vredendal... Besoek ons en wees ingelig oor ons verskeidenheid van items.
06/09/2026

NUUT by Snuffelkas in Vredendal... Besoek ons en wees ingelig oor ons verskeidenheid van items.

05/09/2026

Hallo aan my nuutste volgers! Opgewonde om julle aan boord te hê! Andrea Cloete, Rainy Cloete, Alfonso Kota, Heinrich Chihame, Carly Muller, Nontombi Spamla, Porshia Skippers, Leko G Saul, Cayde Cloete, Suzan Tieties, Claudine Links, Andre Fortuin, Roger-lee Fielding, Raymond Kotzee, Wirno Gordon, Gcina s'Gcinesh Sympraa, Regina Smart, Claudette Koordom, Maggie Chukhu, Keanen Cloete, Aneshia Owies, Sourina Markus, Allinay Smith, Carmin Adams, Theresa Visagie, Danica Sahida Swartz, Aubrey Adam, Jaylinn Goliath

Snuffelkas in Vredendal...
02/09/2026

Snuffelkas in Vredendal...

02/09/2026

Hallo aan my nuutste volgers! Opgewonde om julle aan boord te hê! Andrea Cloete, Rainy Cloete, Alfonso Kota, Heinrich Chihame, Carly Muller, Nontombi Spamla, Porshia Skippers, Leko G Saul, Cayde Cloete, Suzan Tieties, Claudine Links, Andre Fortuin, Roger-lee Fielding, Wirno Gordon, Gcina s'Gcinesh Sympraa, Regina Smart, Claudette Koordom, Maggie Chukhu, Keanen Cloete, Aneshia Owies, Sourina Markus, Allinay Smith, Carmin Adams, Theresa Visagie, Danica Sahida Swartz, Aubrey Adam, Jaylinn Goliath

Kyk mooi en sien die groot verskeidenheid wat Snuffelkas in Vredendal bied. Baie welkom by ons besonderse winkel in Matz...
31/08/2026

Kyk mooi en sien die groot verskeidenheid wat Snuffelkas in Vredendal bied. Baie welkom by ons besonderse winkel in Matzikama. Enig in sy soort...

Snuffelkas in Vredendal se hardeware afdeling bied baie. Kom vergewis jouself van alles en nog wat...
31/08/2026

Snuffelkas in Vredendal se hardeware afdeling bied baie. Kom vergewis jouself van alles en nog wat...

Ons het vir die mans BAIE om van te kies. Julle hande sal jeuk as jul die verskeidenheid sien by Snuffelkas in Vredendal...
31/08/2026

Ons het vir die mans BAIE om van te kies. Julle hande sal jeuk as jul die verskeidenheid sien by Snuffelkas in Vredendal.

Indien jy nog nie by Snuffelkas in Vredendal was nie is dit NOU die tyd om ons te besoek om teleurstelling te voorkom.
31/08/2026

Indien jy nog nie by Snuffelkas in Vredendal was nie is dit NOU die tyd om ons te besoek om teleurstelling te voorkom.

Snuffelkas in Vredendal het ook vir die babas 'n verskeidenheid om van te kies...
31/08/2026

Snuffelkas in Vredendal het ook vir die babas 'n verskeidenheid om van te kies...

Address

Voortrekker Straat 42
Vredendal
8160

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27848556769

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Snuffelkas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share