Plaaskind se Hanne Werk

Plaaskind se Hanne Werk Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Plaaskind se Hanne Werk, Gift Shop, Vredendal.

Plaaskind by Heart 👩‍🌾👩‍🌾🐑🐑
02/05/2025

Plaaskind by Heart 👩‍🌾👩‍🌾🐑🐑

Twinzziessss!!!!!Want na n lang dag kort mens n glasie wyn 😜🤩🥳
02/05/2025

Twinzziessss!!!!!

Want na n lang dag kort mens n glasie wyn 😜🤩🥳

Strandfontein mark was soos altyd n reuse suksesBaie dankie aan almal wat kom ondersteun hetNet die paar goedjies is oor...
21/12/2024

Strandfontein mark was soos altyd n reuse sukses

Baie dankie aan almal wat kom ondersteun het

Net die paar goedjies is oor, so as jy belangstel stuur my n watsapp 082 415 2750 en kry 10% afslag op die goedjies hier onder 🥳

Juffrou sakke @ R 450
Bybel sakke met pennesakkie @ R 250
Wyn sakke - R 120
Rooi printed skinbord @ R 150

My eerste flat yarn sakEn eks absoluut mal oor dit 😍Hyt n meer rugged look wat so my smaak is 🫢🤗En die kleur is net fant...
17/12/2024

My eerste flat yarn sak

En eks absoluut mal oor dit 😍

Hyt n meer rugged look wat so my smaak is 🫢🤗

En die kleur is net fantasties

Onthou om n draai te kom maak by die strandfontein markSoveel mooi goedjies om te koop
12/12/2024

Onthou om n draai te kom maak by die strandfontein mark

Soveel mooi goedjies om te koop

Reg vir die Strandfontein Mark!!!!6 - 21 Desember Moet dit nie mis nie en kom ondersteun ons bietjie
01/12/2024

Reg vir die Strandfontein Mark!!!!
6 - 21 Desember

Moet dit nie mis nie en kom ondersteun ons bietjie

Wyn sakke is ook nou bietjie opgekikker  met nuwe en langer straps Perfekte geskenk vir n vriendin !!!!
01/12/2024

Wyn sakke is ook nou bietjie opgekikker met nuwe en langer straps

Perfekte geskenk vir n vriendin !!!!

My nuwe favorite TYE DYE  yarn🧶 🧶 🧶 😍😍Kan nie genoeg van dit kry nie
21/11/2024

My nuwe favorite

TYE DYE yarn
🧶 🧶 🧶 😍😍

Kan nie genoeg van dit kry nie

New and improved🥳🥳🥳🥳Nuwe sling bags !!!! Met die mooiste prints op
21/11/2024

New and improved🥳🥳🥳🥳

Nuwe sling bags !!!! Met die mooiste prints op

17/08/2024
As jy jouself in Loeriesfontein bevind.....Maak seker jy stop by die Hongerblom!!!!Vir n lekker koppie koffie en die oul...
08/08/2024

As jy jouself in Loeriesfontein bevind.....

Maak seker jy stop by die Hongerblom!!!!

Vir n lekker koppie koffie en die oulikste kunswerke om te koop

Selfs van my goedjies🤗🤗is op hulle rakke

🩷🩷🩷🩷🩷🩷
01/08/2024

🩷🩷🩷🩷🩷🩷

Address

Vredendal
8165

Telephone

+27824152750

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Plaaskind se Hanne Werk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Plaaskind se Hanne Werk:

Share

Category