ReCYCLE bikes

ReCYCLE bikes ReCYCLE Vredendal has been a recognized name in the cycling industry for over 9 years. The business carries a wide range of bicycles & cycling equipment.

ReCYCLE Vredendal's range includes a variety of RC planes & helicopters. ReCYCLE Vredendal has been a recognized name in the cycling industry for over 12 years. The bussiness carries a wide range of bicycles & cycling equipment to suit every cyclist needs, big or small. ReCYCLE Vredendal's range includes a variety of RC planes & helicopters from leading manufacturers in the industry. Quality service is our motto.

Goeie tye...
09/04/2020

Goeie tye...

Baie dankie aan al ons kliënte se getroue ondersteuning sedert ek die deure van ReCYCLE bikes geopen het 17 jaar gelede....
23/02/2020

Baie dankie aan al ons kliënte se getroue ondersteuning sedert ek die deure van ReCYCLE bikes geopen het 17 jaar gelede.
As voorstaander van dat jou werk jou passie moet wees, het ek besluit om vir eers my fietry-tuig neer te lê.

Maandag (24 Februarie) sal die begin van ons "Closing down sale" wees. Kom vroegtydig om enige teleurstelling te voorkom.

ReCYCLE bikes se deure sluit amptelik Saterdag 14 Maart 2020.

Nou beskikbaar vir net R400 000, net bietjie meer as die vooraad se kosprys! Dit beteken jy kry die volgende GRATIS en v...
01/02/2020

Nou beskikbaar vir net R400 000, net bietjie meer as die vooraad se kosprys! Dit beteken jy kry die volgende GRATIS en verniet! Alle "shop fitting", ten volle toegeruste werkswinkel, compressor, 25m2 verhoogde area vir 'n kantoor, alarm, CCTV, Aircon, rekenaar, printer, Website en vele meer!

12/01/2020
TE KOOP:As jou passie jou werk is, sal jy nooit een dag in jou lewe werklik werk nie……En as fietsry en besigheid jou pas...
25/12/2018

TE KOOP:

As jou passie jou werk is, sal jy nooit een dag in jou lewe werklik werk nie……En as fietsry en besigheid jou passie is, is hierdie jou kans om ‘n fietswinkel te koop en so jou droom uit te leef. Gelee in Vredendal (‘n plattelandse dorp langs die Weskus, 300km vanaf Kaapstad en 25km vanaf die N7 wat loop tussen Kaapstad en Namibie).

ReCycle bikes het 15 jaar terug tot stand gekom vanuit ‘n droom en liefde vir die sport en het gegroei vanaf ‘n handjie vol fietse tot ‘n volwaardige besigheid in die bedryf. As enigste fietswinkel in die dorp, word ‘n wye area van kleiner dorpies en plase bedien. Ook toegerus met ‘n aanlyn winkel wat ten volle geautomatiseerd is, strek ons mark dus veel wyer as die grense.

ReCycle bikes verkoop fietse & onderdele aan lae, middel en hoe inkomstegroepe met fabricate soos Merida, Titan, GT, Mongoose, Schwinn, Avalance, Axis, Apex, Shimano & SRAM om net ‘n paar te noem. Die winkel beskik oor ‘n volle toegeruste werkswinkel, met bekwame personeel wat meer as 10 jaar ondervinding het. Tans is daar 1 permanente verkoops- en 2 werkwinkel personeel wat ‘n absolute passie het vir die bedryf.

Met die toenemende groei van die fietsbedryf en die meer gesondheidsbewustheid onder mense, is ReCycle bikes Vredendal, ‘n uitstekende geleentheid om jou passie uit te leef & jou stempel daarop af te druk.

Rede vir verkoop: As voorstaander van "jou werk moet jou passie wees", het my passie na 15 jaar verskuif in ‘n ander rigting, wat meebring tot die besluit van die verkoop van my besigheid.

Prys: R750 000 (onderhandelbaar).
(Lopende besigheid: 125m2 winkel met vooraad, toerusting, personeel & groot stoor-area)

Kontakpersoon: Henlo du Toit
zero83Two349545 of [email protected]

Die Namakwa Daisy was 'n groot sukses, dankie Rys en jou span vir julle harde werk!❤️
05/08/2017

Die Namakwa Daisy was 'n groot sukses, dankie Rys en jou span vir julle harde werk!❤️

02/05/2016

Die maltrap kompetisie in samewerking met die Namaqua Fietsryklub vind plaas op Saterdag, 1 Oktober. Deelnemers kan uit vier roetes kies.

Die fietsry kompetisie skop om 08:00 af. Klik op die skakel en lees meer: http://bit.ly/1NFJNMs

Dankie aan elke kliënt & vriend vir 13 jaar se ondersteuning, julle is tops! :-)
21/04/2016

Dankie aan elke kliënt & vriend vir 13 jaar se ondersteuning, julle is tops! :-)

16/02/2016

Address

22 Voortrekker Road
Vredendal
8160

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ReCYCLE bikes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to ReCYCLE bikes:

Share

Category