Kreatief Kuns & Kraft

Kreatief Kuns & Kraft Art and Craft Supplies

Van armbande tot dekor en DIY-projekte – houtkrale gee daardie natuurlike, stylvolle afronding aan enige kreatiewe idee....
25/08/2026

Van armbande tot dekor en DIY-projekte – houtkrale gee daardie natuurlike, stylvolle afronding aan enige kreatiewe idee.
Kom loer in by ons winkel langs Vredendal Superspar. Ons kan nie wag om jou te sien nie.

Die eerste indruk begin by die verpakking. Maak elke geskenk ekstra spesiaal met ons pragtige geskenkpapier.
22/08/2026

Die eerste indruk begin by die verpakking. Maak elke geskenk ekstra spesiaal met ons pragtige geskenkpapier.

Elke herinnering verdien om in ’n mooi plakboek gebêre te word. Kies uit ons groot verskeidenheid papier en maak elke pr...
21/08/2026

Elke herinnering verdien om in ’n mooi plakboek gebêre te word. Kies uit ons groot verskeidenheid papier en maak elke projek uniek.
Praat met Lizette as jy iets spesifiek benodig: 083 603 0489

Inkleur is nie net vir kinders nie! Dis ’n heerlike manier om kreatief te raak, te ontspan en sommer die dag se stres te...
14/08/2026

Inkleur is nie net vir kinders nie! Dis ’n heerlike manier om kreatief te raak, te ontspan en sommer die dag se stres te vergeet.

Het jy geweet? Distress Ink reageer met water en skep sagte mengsels, vintage-effekte en unieke agtergronde. Perfek vir ...
13/08/2026

Het jy geweet? Distress Ink reageer met water en skep sagte mengsels, vintage-effekte en unieke agtergronde. Perfek vir kaartjies en plakboeke.

’n Klein geskenkie kan ’n groot glimlag bring. Kom ontdek ons unieke muurdekor, oulike speelgoedkarre en geskenke vir el...
11/08/2026

’n Klein geskenkie kan ’n groot glimlag bring.
Kom ontdek ons unieke muurdekor, oulike speelgoedkarre en geskenke vir elke geleentheid.
Ons is langs Vredendal Superspar.
Lizette: 083 603 0489

11/08/2026

Het jy ’n kreatiewe idee?
Ons het die regte raad en materiale vir enige kraft projek.
Lizette: 083 603 0489

Kleur maak alles mooier! Van skoolprojekte tot kunswerke – ons poeierverf is gereed vir jou kind se volgende meesterstuk...
11/08/2026

Kleur maak alles mooier! Van skoolprojekte tot kunswerke – ons poeierverf is gereed vir jou kind se volgende meesterstuk.

Hoekom ’n geskenk koop as jy iets kan maak?Hierdie boksies is net nie prakties nie, maar kan ook verfraai word met ‘n ti...
28/07/2026

Hoekom ’n geskenk koop as jy iets kan maak?
Hierdie boksies is net nie prakties nie, maar kan ook verfraai word met ‘n titseltjie verf.
ONTHOU: Ons maak ook custom hout produkte.
Lizette: 083 603 0489

Kyk net hoe oulik is hierdie hand borduur stel! Dis die perfekte geskenk vir iemand wie hul hande wil besig hou en iets ...
25/07/2026

Kyk net hoe oulik is hierdie hand borduur stel! Dis die perfekte geskenk vir iemand wie hul hande wil besig hou en iets mooi wil maak.
Hierdie stel sluit alles in wat jy benodig. Kom maak vandag nog ‘n draai in ons winkel langs Vredendal Superspar.
Kontak vir Lizette: 083 603 0489

Address

Pastorie Street Shop 9, De Keur Sentrum
Vredendal
8160

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:30
Tuesday 09:00 - 17:30
Wednesday 09:00 - 17:30
Thursday 09:00 - 17:30
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27272133157

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kreatief Kuns & Kraft posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kreatief Kuns & Kraft:

Shortcuts

Share