VDM Tech

VDM Tech Your one stop TECH shop

Loadshedding gaan nie gou weg gaan nie.Met die spesiale aanbieding is dit makliker as voorheen.Inverter is die antwoord....
31/05/2023

Loadshedding gaan nie gou weg gaan nie.
Met die spesiale aanbieding is dit makliker as voorheen.

Inverter is die antwoord. Gee krag vir jou TV, dekodeerder, TV-Box, Router, ONT/Skottel, Laptop, Rekenaar, Playstation of Xbox en geniet steeds wat jy sou met krag.

Verskillende opsies beskikbaar vir jou behoeftes.

Kontak my direk deur op die Whatsapp onder te druk vir 'n sisteem wat by jou sal pas. Of skakel my op 0723996607.

T's en V's geld

😡Maak loadshedding dat jou Alarmstelsel nie heeltyd krag het nie? 🤬Hou jou elektriese hek se battery nie meer die 4 ure ...
22/05/2023

😡Maak loadshedding dat jou Alarmstelsel nie heeltyd krag het nie?
🤬Hou jou elektriese hek se battery nie meer die 4 ure nie?
🥵Wil jou garage deur nie oop maak, want die battery het gegaan?

As jy JA op enige van die boonste gesê het, dan MOET jy die unit kry.😁
Met 'n Lithium battery wat 3000 cycles kan hanteer, sal dit nie gou weer gebeur nie.🤓 Koppel direk op hetsy jou hek-, garage- of alarmstelsel.👊 Installasie nie ingesluit.😃

Skakel my by 0723996607 om jou kopseer te stop.
of
Los jou nommer in die comments en ek skakel jou.

Loadshedding gaan nie gou weg gaan nie.Inverter is die antwoord. Gee krag vir jou TV, dekodeerder, TV-Box, Router, ONT/S...
15/05/2023

Loadshedding gaan nie gou weg gaan nie.

Inverter is die antwoord. Gee krag vir jou TV, dekodeerder, TV-Box, Router, ONT/Skottel, Laptop, Rekenaar, Playstation of Xbox en geniet steeds wat jy sou met krag.

Verskillende opsies beskikbaar vir jou behoeftes.

Kontak my direk deur op die Whatsapp onder te druk vir 'n sisteem wat by jou sal pas. Of skakel my op 0723996607.

T's en V's geld

MONDAY MADNESSRekenaarvirus is iets wat al vanaf 1990's bekend geraak het.Daar was wel dai tyd slegs 50 bekend.Vandag is...
30/01/2023

MONDAY MADNESS

Rekenaarvirus is iets wat al vanaf 1990's bekend geraak het.
Daar was wel dai tyd slegs 50 bekend.

Vandag is daar meer as 6000 nuwes elke maand. Meer as 90% daarvan word versprei deur e-posse.
Beste van als is, jy weet nie eers daarvan nie.

So wees bedag om NIE dai e-pos op te kliek van 'n tannie in Afrika wie vir jou miljarde iewers gelos het of die een van die koning in 'n ver land wie met jou oom gesels het by 'n ete wie eintlik nie meer met ons is, en jy ook nie van geweet het, wie vir jou 'n erf in Engeland gekoop het.

Maligheid op die maandag

Monday MADNESSHet jy geweet, uit al die "browsers" wat jy kan gebruik om iets te soek op die internet, word Google deur ...
23/01/2023

Monday MADNESS

Het jy geweet, uit al die "browsers" wat jy kan gebruik om iets te soek op die internet, word Google deur meer as 92.17% van die wêreld se internet verbruikers gebruik. Dit is meer as 4.206 biljoen mense. Gin wonder hulle sê "het jy dit al gegoogle?" of "d**k google het die antwoord".

Selfs Fi is verbaas en hy weet alreeds alles.

Met Trusc internet sal jy alles kan google wat jou hart begeer. Kontak my en ek help jou Trusc kry.

Vra vir Johan.

Wat van 'n geskenk vir die hele gesin?Met gratis installasie, kan jy nou WIFI kry vir die hele huis vanaf slegs R299 p/m...
20/12/2022

Wat van 'n geskenk vir die hele gesin?

Met gratis installasie, kan jy nou WIFI kry vir die hele huis vanaf slegs R299 p/m.
Vele opsies beskikbaar

Los jou nommer of e-pos en ek kontak jou.

Router nie ingesluit | Routers beskikbaar vanaf R599.

BLACK FRIDAY is hier!!Ons gaan alle installasies op Wireless en Fibre gratis maak môre, 25 November 2022, vir die een da...
24/11/2022

BLACK FRIDAY is hier!!

Ons gaan alle installasies op Wireless en Fibre gratis maak môre, 25 November 2022, vir die een dag.

Wireless installasies is nou heeltemal gratis vanaf R299 per maand. *R500 is WEG*
Fibre waar Trusc Fibre al beskikbaar is, is alle installasies gratis vanaf R99 per maand

Los jou nommer onder en ek kontak jou more om jou te help

Moet nie die promosie mis nie!
Kan ook druk op die Whatsapp knoppie en my direk kontak

Jy benodig WIFI.Pakkette vanaf R299 p/m met R500 installasie.Gratis installasie vanaf die R499 p/m pakket.Kry WIFI vanda...
15/11/2022

Jy benodig WIFI.

Pakkette vanaf R299 p/m met R500 installasie.
Gratis installasie vanaf die R499 p/m pakket.

Kry WIFI vandag en spaar op heeltyd Data koop.
Los jou nommer of e-pos en ek kontak jou.

Wonder jy wat aangaan in die wêreld?Het jy kinders op skool?Wil jy kan stream?Tiktok of Youtube jy tot jou data op is?Jy...
25/10/2022

Wonder jy wat aangaan in die wêreld?
Het jy kinders op skool?
Wil jy kan stream?
Tiktok of Youtube jy tot jou data op is?

Jy benodig Wifi!
Pakkette begin by R299 per maand.
Uncapped | Unshaped | Unthrottled

Los jou nommer of E-pos en ek kontak jou.

VredendalFibre is hierMet spesiale aanbieding van 100mbit/s vir slegs R399 per maand.Fibre pakkette begin op R99 per maa...
04/10/2022

Vredendal
Fibre is hier
Met spesiale aanbieding van 100mbit/s vir slegs R399 per maand.
Fibre pakkette begin op R99 per maand.

Los jou nommer of e-pos en ek kontak jou
Kan ook my kontak op 072 399 6607 of druk op die Whatsapp knoppie

Fibre of Wireless?Een van die 2 kan ek vir jou gee.Met Fibre wat al hoe meer lewendig gaan in dorpe, is jou internet net...
25/09/2022

Fibre of Wireless?
Een van die 2 kan ek vir jou gee.
Met Fibre wat al hoe meer lewendig gaan in dorpe, is jou internet net een kliek weg.

Los jou nommer of e-pos en ek kontak jou.
Jy kan ook my kontak deur op die whatsapp knoppie te druk

Met Gratis Installasie was WIFI nog nooit so maklik nie.Vele verskillende pakkette beskikbaar vir jou behoeftes.Fibre op...
25/08/2022

Met Gratis Installasie was WIFI nog nooit so maklik nie.

Vele verskillende pakkette beskikbaar vir jou behoeftes.
Fibre opsies waar Fibre aktief.

Los jou nommer of e-pos en ek maak kontak met jou.

Address

Farm Morgenskadu Road
Vredendal
8160

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 08:00 - 17:00

Telephone

0723996607

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VDM Tech posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to VDM Tech:

Share

Category