Oase Cafe & Bakery

Oase Cafe & Bakery Good service and good food

✨Special ✨Pepsi Max special 12 x 500mlR140.00Kom kyk gerus by Oase kafee vir hierdie wonderlike special
07/03/2025

✨Special ✨
Pepsi Max special 12 x 500ml
R140.00
Kom kyk gerus by Oase kafee vir hierdie wonderlike special

Nuwe voorraad chips by Oase Kafee beskikbaar. Kom kyk gerus
12/02/2025

Nuwe voorraad chips by Oase Kafee beskikbaar. Kom kyk gerus

Oase Kafee wil net graag baie dankie se aan Coke vir ons nuwe koeldrank yskaste . Ons waardeer dit opreg.
12/02/2025

Oase Kafee wil net graag baie dankie se aan Coke vir ons nuwe koeldrank yskaste . Ons waardeer dit opreg.

WARDEN LODGE BIED AAN:Kom geniet di aand saam met ons
29/11/2024

WARDEN LODGE BIED AAN:

Kom geniet di aand saam met ons

Net om aan al ons personeel van Oase en Warden Lodge dankie te se vir al hulle harde werk en samewerking dat Oase en War...
22/11/2024

Net om aan al ons personeel van Oase en Warden Lodge dankie te se vir al hulle harde werk en samewerking dat Oase en Warden Lodge deur die gesondheids inspekteur gereken word as NR1 vir skoonheid en netheid in ons besighede

Toebroodjie platters beskikbaar by Oase kafee
20/03/2024

Toebroodjie platters beskikbaar by Oase kafee

KOM KYK GERUS NA ONS NUWE ONTBYT PAPPE BY OASE MUESLI EN GRANOLA 750g
16/11/2023

KOM KYK GERUS NA ONS NUWE ONTBYT PAPPE BY OASE MUESLI EN GRANOLA 750g

OASE BIRTHDAY CAKES FOR ONLY R350.00 ..MAKE SOMESDAY SPECIAL..ONLY AT OASE KAFEE AND BAKKERY
08/11/2023

OASE BIRTHDAY CAKES FOR ONLY R350.00 ..MAKE SOMESDAY SPECIAL..ONLY AT OASE KAFEE AND BAKKERY

Oase stel bekend ons nuwe Spare Rib Cheezy Burger kom probeer ons nuwe burger ons is seker jy sal weer en weer terug kom...
02/10/2023

Oase stel bekend ons nuwe Spare Rib Cheezy Burger kom probeer ons nuwe burger ons is seker jy sal weer en weer terug kom vir ons Spare Rib Cheezy Burger

25/09/2023
Oase is al 2 jaar in ons nuwe gebou ons vier dit vandag met n lekker worsbroodjie en live musiek
25/09/2023

Oase is al 2 jaar in ons nuwe gebou ons vier dit vandag met n lekker worsbroodjie en live musiek

KYK WI HET BY OASE KOM KUIER....GETROUD MET RUGBY....
17/07/2022

KYK WI HET BY OASE KOM KUIER....
GETROUD MET RUGBY....

Address

Warden
9890

Opening Hours

Monday 07:00 - 19:00
Tuesday 07:00 - 19:00
Wednesday 07:00 - 19:00
Thursday 07:00 - 19:00
Friday 07:00 - 19:00
Saturday 07:00 - 19:00
Sunday 08:00 - 18:00

Telephone

+27718017916

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oase Cafe & Bakery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share