24/03/2026
Beskikbare pos
Camplife is op soek na ‘n Afrikaans sprekende dame om te help in die winkel.
Moet goed met mense oor die weg kom. Vriendelik en ‘n passie vir die buite lewe.
Maandag tot Vrydag en elke tweede Saterdag.
Salaris plus Kommissie.
Stuur jou cv en ‘n foto van jouself na [email protected]