Kaleidoskoop Daglelies

Kaleidoskoop Daglelies Meeste daglelies het klaar geblom. Ek begin nou stadig aan saad oes. Ek laat weet as ek reg is om saad te verkoop.

Ek is Marie de K**k, ek kweek daglelies vir 'n stokperdjie en koerier daglelies deur The Courier Guy teen R100 (KAN MEER WEES NA GELANG VAN GROOTTE VAN BESTELLING). Sodra plante beskikbaar is sal dit so geadverteer word op hierdie blad.

KYK wat blom vandag!  Ek d**k dis 'n nuwe een πŸ₯°
08/06/2026

KYK wat blom vandag! Ek d**k dis 'n nuwe een πŸ₯°

Hierdie wys weer eens die geaardheid van die Kwanso daglelie en ook die Fulva/ditch lily (die historiese oranje daglelie...
25/05/2026

Hierdie wys weer eens die geaardheid van die Kwanso daglelie en ook die Fulva/ditch lily (die historiese oranje daglelie)...ek het in die somer uitgedun en sommer saam met ander tuinvullis in'n swart sak gegooi. Die sak was nog nooit uitgevat hek toe nie want hy was nog nie vol nie, ja en te lekker groei dit in die sak en maak nuwe plante 😁😁😁. Hierdie daglelies word nie gebruik in "hybridizing" nie en druk die mooi daglelies dood.

Die vensterbank sasilinge kom goed aan 😊
24/05/2026

Die vensterbank sasilinge kom goed aan 😊

Die daglelies probeer nog steeds blom!  Heelwat nuwe knoppe ook😡
08/05/2026

Die daglelies probeer nog steeds blom! Heelwat nuwe knoppe ook😡

Nog mooies vandag...
18/04/2026

Nog mooies vandag...

SAAILING HUGGYFACE het weer daarin geslaag om my asem weg te slaan vandag 🫢
18/04/2026

SAAILING HUGGYFACE het weer daarin geslaag om my asem weg te slaan vandag 🫢

Weer 'n paar mooies vandagβ™₯️
12/04/2026

Weer 'n paar mooies vandagβ™₯️

Mooi mooi !! πŸ˜ŠπŸ’•πŸ˜
07/04/2026

Mooi mooi !! πŸ˜ŠπŸ’•πŸ˜

Gister en vandag se WOW 😊
04/04/2026

Gister en vandag se WOW 😊

Saailing MISTER WISE GUY is weer pragtig vandag πŸ₯°
02/04/2026

Saailing MISTER WISE GUY is weer pragtig vandag πŸ₯°

Address

Welkom

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kaleidoskoop Daglelies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kaleidoskoop Daglelies:

Shortcuts

Share