Blessings Thrift Shop

Blessings Thrift Shop Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Blessings Thrift Shop, Shopping & retail, Welkom.

2 De handse kinderklere teen R15 elk.
02/10/2023

2 De handse kinderklere teen R15 elk.

26/06/2023

Blessings Thrift Shop sal gesluit wees tot verdere kennisgewing. Jammer vir die ongerief🤗

01/06/2023

Blessings Thrift Shop sal more gesluit wees. Ons is besig by Blessing Animal Shelter. Ons het die Dbv oorgevat en is besig om alles agter mekaar te kry..as daar enige navrae is stuur asb ń whatsapp na 0832762426.

2de handse borde beskikbaar🌸
31/05/2023

2de handse borde beskikbaar🌸

Honde truie, vir groter diere kids teen R85🐕
29/05/2023

Honde truie, vir groter diere kids teen R85🐕

Handsakke 2de hands beskikbaar vanaf R20..
29/05/2023

Handsakke 2de hands beskikbaar vanaf R20..

Skinkbordlappies teen R25 beskikbaar. ( Nuut)
29/05/2023

Skinkbordlappies teen R25 beskikbaar. ( Nuut)

29/05/2023

Ons het vanoggend n onverwagte gas gehad, baie dankie aan Jay-T Van Wijk wat hom tot veiligheid gevat het🐍

24/05/2023

Address

Welkom
9459

Telephone

+27832762426

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Blessings Thrift Shop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share