Kambrosig Tien

Kambrosig Tien Situated in the heart of Wellington/Western Cape. We are manufacturers of dried fruit and fruit sweets. Welcome:)

We want to help out your sweet tooth by giving you a healthier sweet option. You and your whole family will love the sweetness we offer.

02/11/2023

Lekker vars gemaakde dadel lekkers bedek met 100 x 1000s en soeveel meer beskikbaar teen die beste pryse ooit. Vars uit die plaas winkel.

25/09/2022

Gift Box – Dried Fruit
This box is filled with a wide selection of delicious, dried fruit from Kambrosig. YUM!

In the box:
Classic Mixed Fruit (500g)
Peeled Peaches (500g)
Lollies (500g)
Dried Apple Rings (200g)
Dried Pears (500g)
Dadel Vingers (500g)
Mebos (200g)
Peach Fruit Roll
Guava Fruit Roll

Only R395 online https://padstalboutique.co.za/product/pantry-box-dried-fruit/

Browse our shop at your leisure, order online, we deliver to your door!

Freshly made on daily basis. Come and enjoy and lots too choose from. Seeing you soon.
31/08/2022

Freshly made on daily basis. Come and enjoy and lots too choose from. Seeing you soon.

Dasy, kinders se favorite. Smul lekker, smelt in die mond vrugte vlokkies - en dis n heerlike snack in kosblik ook.Kom k...
21/02/2022

Dasy, kinders se favorite. Smul lekker, smelt in die mond vrugte vlokkies - en dis n heerlike snack in kosblik ook.

Kom kry gerus joune hier ⬇️
https://kambrosigtien.co.za/product/flakes/

Onthou ons lewer by jou huis af.

Dasy, smelt in jou mond gedroogte vrugte happies. Kom loer gerus wat ons maak - daar is n treat vir almal.www.kambrosigt...
15/02/2022

Dasy, smelt in jou mond gedroogte vrugte happies. Kom loer gerus wat ons maak - daar is n treat vir almal.
www.kambrosigtien.co.za

Onthou ons lewer by jou huis af.

Dasy heelikste, lekkerste, soet en smelt in jou mond geskilde perskes. Kom kry gerus joune by www.kambrosigtien.co.za On...
09/02/2022

Dasy heelikste, lekkerste, soet en smelt in jou mond geskilde perskes. Kom kry gerus joune by www.kambrosigtien.co.za

Onthou ons kan by jou huis aflewer.

Dasy, die Kaap is weer Holands, hoe lyk dit in die res van ons land?Regte tyd vir lekker vars vrugte happies!!www.kambro...
02/02/2022

Dasy, die Kaap is weer Holands, hoe lyk dit in die res van ons land?

Regte tyd vir lekker vars vrugte happies!!
www.kambrosigtien.co.za
Soma alles wat jou hart begeer hier onder een dak - kom pak jou spens vol.

Onthou one lewer by jou huis af.

Dasy, geniet n heerlike Maandag!
31/01/2022

Dasy, geniet n heerlike Maandag!

Dasy,  die lewe is te kort vir yukkie kos, maak seker jou spens is prop vol yummie "treats"!www.kambrosigtien.co.za     ...
24/01/2022

Dasy, die lewe is te kort vir yukkie kos, maak seker jou spens is prop vol yummie "treats"!

www.kambrosigtien.co.za

Address

Slangrivier Pad
Wellington
7654

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 15:45

Telephone

+27218732841

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kambrosig Tien posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kambrosig Tien:

Share

Category