10/08/2026
Die Sharks pak vanaand die All Blacks. Die Stormers het goed gedoen, maar die wiele het afgekom in die laaste 10 minute. Die Sharks het ons ondersteuning nodig. MELKTERT, Chips, BILTONG, WORTELKOEK, Bloukaas en ‘n Kaasbord met Ham, beskuitjies, kaas, Amandels en ‘n Avo ‘dip’. Ons sal die verversings WEN. (hopelik die wedstryd ook)
250g PIZZARELLA en MOZZARELLA R33
Blaauwberg BLOUKAAS R25
200g FETA R28
600g MOZZARELLA R85
850g Parmalat YOGHURT R19.50
7 FROZEN BATH BOMBS R45. (Gewone prys R89)
400g GRONDBOONTJIE BOTTER R18.50
1liter Lemon&Lime R7.50
500ml KARRINGMELK R15.50
KRISANTE PLANTE R39 - perfekte geskenk
WATERBLOMMETJIES nou net R39 / 500g
Groot pakkke SIMBA EN NIKNAKS R14.50
Uitgedopte Vars rou AMANDELS R19.50 / 100g
KLEIN HASS AVOKADOPERE R15 vir 500g
80g CADBURY ‘SLABS’ R14.50
Parmalat SQUEEZE 3 vir R10 (Peach,Grape,Cream Soda)
Squeeze Plain Protein 14 vir R28 (R2 elk)
MIKE TYSON ENERGIEDRANKIES 3 BLIKKIES vir R10
400ml DOVE SHAMPOO R55
Sespakke yoghurt R9.90
AMANDELS IN DIE DOP R49/500g.
400ml KLAPPERMELK R17.50
5 OREO koekies R4.90
100g WAFERS R9.90 - Vanielje, Aarbei en Sjokolade
400g BESKUIT R19
2 liter sappe Rhodes en Fruitree R29.
KOSBLIK STORIES:
Suikervrye STIMOROL infinity R12.50
200ml Sappies vir die kosblikke,
2 pakkies Simba vir R10.
TOEBROODJIES: Mooi BROOD R11, NUTELLA, 1kg Peanut BUTTER R39, Ham en pizza Salami.
1 liter BOERSEEP GEL R35
5 LITER SKOONMAAKMIDDELS R45
KURKDROË BEGINSELS R26 (fire starters)