Basson Workwear

Basson Workwear Basson Workwear supplies work clothes, safety shoes and other protective clothing. For more info, visit our website. For more product info, visit our website.

Basson Workwear specializes in work clothes, shoes and other protective clothing.

Daar is min dinge so bevredigend soos die opregte geluk op ’n kind se gesig wanneer hulle hul nuwe sportdrag ontvang. On...
10/09/2026

Daar is min dinge so bevredigend soos die opregte geluk op ’n kind se gesig wanneer hulle hul nuwe sportdrag ontvang.

Ons is ongelooflik trots om, saam met Nashua Paarl & West Coast , Ebenezer Primary se o/13-seuns se rugbytruie te kon borg en só ’n klein deel te wees van iets wat vir hierdie kinders soveel beteken.

Ons wens die spelers en die hele skool alles van die beste toe vir Derby 2026.

09/09/2026

Moet asseblief nie hierdie man see PPE- keuses by die huis probeer nie.

Ons glo vas aan die regte werkskoene vir die regte werk…
maar as jy ’n kobra in plakkies kom vang, gaan ons jou ook nie vertel hoe om jou werk te doen nie. 🐍🩴🤣

Baie dankie vir die vinnige reddingspoging, Eduanne! Jy is die beste!

Boland Snake Removals 24/7 and Pest Control

Baie dankie,   vir die pragtige leer-laptoprugsak. Wat ’n besondere en mooi gebaar ter viering van ons 20ste bestaansjaa...
07/09/2026

Baie dankie, vir die pragtige leer-laptoprugsak. Wat ’n besondere en mooi gebaar ter viering van ons 20ste bestaansjaar!

Anke, jy het regtig ’n ongelooflike talent om die mooiste sakke te maak. Ons waardeer dit opreg – baie dankie!

Then and Now.What a journey these past 20 years have been for Basson Workwear. We've come a long way since 2006, and alt...
03/09/2026

Then and Now.

What a journey these past 20 years have been for Basson Workwear. We've come a long way since 2006, and although we've faced many struggles along the way, God has always shown us a way through, and we've come out stronger for it.

Thank you to all our employees and loyal clients, we're honoured to have walked this journey together, and we look forward to the next 20.

Gelukkige "Regterhand-dag" Vanessa Vermaak ! Dankie vir wat jy vir my, my gesin en res van Basson Workwear beteken. Daar...
02/09/2026

Gelukkige "Regterhand-dag" Vanessa Vermaak ! Dankie vir wat jy vir my, my gesin en res van Basson Workwear beteken. Daar is min mense met so 'n mooi hart en ingesteldheid. Mag die Here se sëen met jou altyd wees.

01/09/2026

OUR STORE HAS A BRAND NEW LOOK!

Come see what's new! We've given our store a fresh new look and feel, and we can't wait for you to experience it . It's all part of celebrating 20 years of Basson Workwear.

Pop in and enjoy a cup of free coffee, on us — the next 50 customers through our doors get a voucher ☕

See you at the store! 20 Stokery Rd, Wellington, 7655

26/08/2026

Angus Buchan : Thought for Today

Exciting changes are underway! We can’t wait to welcome you back to our refreshed store.
24/08/2026

Exciting changes are underway!

We can’t wait to welcome you back to our refreshed store.

Address

20 Distillery Street
Wellington
7655

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27218737927

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Basson Workwear posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Basson Workwear:

Shortcuts

Share