13/09/2026
1. BLOUMAANDAG? Liewer BLOUBESSIE Maandag.
2. TEDDIEBEER Sonneblompitte. Plant baie.
3. Outoppies en Oupoppies (60plussers) kry elke Maandag 10% afslag op enige aankope by Kookwater.
4. DANKIE, Dankie, Dankie SPRINGBOKKE.
KOOKWATER SE ANDER TOPVERKOPERS:
HONDEKOS R40 vir 2kg (Pedigree, Vitagen, Bobtail)
en KATKOS R30 vir 1kg (Whiskas, Catmor, Bobtail)
360ml LUCOZADE R48 vir 6. (Gewone prys R20 elk)
12 x 825g PERSKES R120 (dis R10 per blik💪)
6 x 500ml AQUELLÉ R27 (R4.50)
250ml VARS ROOM R14.50
PARMALAT SQUEEZE 4 vir R10 (gewone prys R14 elk)
Madiba PROTEAS R20
BLOUBESSIES R25 vir 350g - lekker grotes
KRISANTE PLANTE R39
Geniet die bloubessie poeding wat Elmien uitgedink het. Hierdie meesterstukke word uitgedink as ek 10kg bloubessies huistoe vat en nie alles kan opeet nie.