Wellington Huismark

Call Directions

Wellington Huismark 25-30 Augustus 2026
Daar is iets besonders aan Wellington Huismark. Kom loer in en ondersteun plaaslik!

Die geur van vars koffie, die ontdekking van iets unieks, die stories agter elke produk en die vreugde van plaaslik ondersteun. Die Wellington Huismark word jaarliks gehou by Napier Wingerde reg binne-in die wynkelder. Daar is hope uitstallers en stalletjies met unieke en interessante topgehalte handgemaakte produkte. Kom snuffel rond tussen geskenke, huisdekor, klere, skoene, breekware, eetgoed, tafellinne, bykomstighede, handsakke, strooikussings, juweliersware, en sommer nog baie, baie meer!

Die Briel-sisters het vandag bietjie by d Huismark kom snuffel en kuier! Wat n fees was hulle! Sondag, 30 Aug ons laaste...
29/08/2026

Die Briel-sisters het vandag bietjie by d Huismark kom snuffel en kuier! Wat n fees was hulle!
Sondag, 30 Aug ons laaste dag 9h-15h
Sien jou daar!!!

27/08/2026

Kom kuier saam! Nog net die nwk. Heerlike kos en wyn word verkoop die nwk. Moenie uitmis nie

24/08/2026

Ek waarsku jou… moenie sê ek het jou nooit gesê nie… DAAR IS MOOOOOOI GOED!!! Kom kyk self!!!! 🌷

Mark week is hier!!!Julle, daar is mooi goedjies!!!!Ek kry ongelooflike mooi komplimente van uitstallers. Dit is nie n “...
24/08/2026

Mark week is hier!!!
Julle, daar is mooi goedjies!!!!
Ek kry ongelooflike mooi komplimente van uitstallers. Dit is nie n “gewone” mark nie. Daar is mooi, anderster en unieke goedjies. 💙. Sien jou daar!!!!

n Week om te gaan voor jy met die eerste Kersfees inkopies kan begin - “scary” 🫣 - “but it is a true story”!Moenie uitmi...
17/08/2026

n Week om te gaan voor jy met die eerste Kersfees inkopies kan begin - “scary” 🫣 - “but it is a true story”!
Moenie uitmis om “local” te ondersteun nie! Sien julle daar!!!

11/08/2026
Kom kuier, snuffel en koop saam! Die mooiste items en die lekkerste kosserigheid te koop!
03/08/2026

Kom kuier, snuffel en koop saam! Die mooiste items en die lekkerste kosserigheid te koop!

Deel saam met my die Huismark se tye asb.  Met 90+ uitstallers is ons baie opgewonde en sien ons uit om "local" te onder...
17/07/2026

Deel saam met my die Huismark se tye asb.
Met 90+ uitstallers is ons baie opgewonde en sien ons uit om "local" te ondersteun! Moenie uitmis nie.

6 weke om te gaan!!! Tel weekliks saam met my af! Lets go!!!!Wellington Huismark Old Tannery Wellington
14/07/2026

6 weke om te gaan!!! Tel weekliks saam met my af! Lets go!!!!
Wellington Huismark Old Tannery Wellington

Address

Old Tannery, Hermon Road
Wellington
7655

Opening Hours

Wednesday 08:30 - 20:00
Thursday 08:30 - 20:00
Friday 08:30 - 20:00
Saturday 09:00 - 16:00

Telephone

0833840727

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wellington Huismark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share