26/11/2025
My view right now.... dis makliker om my MOER LEKKA PATTIES by SPAR te gaan koop as wat jy self probeer om jou eie te maak ππ€£
Don't be THAT person.... dankie vir almal se support! Julle ROCK!!
As jou LOCAL SPAR dit nie het nie, vra dat hulle dit stock...dis GELIST by hoofkantoor π