Visfabriek wellington 1

Visfabriek wellington 1 Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Visfabriek wellington 1, Shopping & retail, 25 church street, Wellington.

23/10/2025
!!!
17/10/2025

!!!

Moeg vir jou ou wasmajien? Of moeg om wassery toe te gaan?
Ons het jou gedek! đŸ˜‰

Die Visfabriek wil jou wasdag meer aangenaam maak!

Koop enige 3 Chicken'tizers produkte by die Visfabriek, en jy staan 'n kans om 1 van 5 spoggerige Midea 6KG Front Loader Wasmasjiene te wen!

Drie produkte = Een inskrywing.

Dis die perfekte verskoning om daardie heerlike Chicken'tizers te koop en terselfdertyd 'n massiewe prys te wen!

Hoe werk dit? Koop, skryf jou naam en kontakbesonderhede agter op jou strokie, gooi dit in die blou boks, en jy's IN!

Kompetisie geldig slegs gedurende Oktober.

04/09/2025

Ons kompetisie vir September begin vandag. Jy het kans tot einde September om in te skryf en n kans te staan om 1 van 5 Defy 146l Vrieskaste te wen.

Volg die instruksies op die advertensie.

Kom maak gerus n draai  terwyl voorraad hou !!
13/05/2025

Kom maak gerus n draai terwyl voorraad hou !!

nuwe specials by visfabriek wat van vandag af geldig is terwyl voorraad hou !
30/04/2025

nuwe specials by visfabriek wat van vandag af geldig is terwyl voorraad hou !

20 kg snoek bokse vir slegs r1550.00 !!!!
12/04/2025

20 kg snoek bokse vir slegs r1550.00 !!!!

Address

25 Church Street
Wellington

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Visfabriek wellington 1 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share