Joey's Joy

Joey's Joy Ingelegde vrugte, slaaie, konfyt en s***e. Met die hand gemaak, uit die plaas kombuis.

Produkte:
Appelkoos konfyt
Beet
Cape fruit chutney
Chillie tomato jam
Gherkins
Groenvye konfyt
Groenvye,
Jalapenokonfeit
Kaapse groenfye blatjang
Kerrieboontjies
Kweper
Oemie Vlam-Sous
Peer Konfyt
Perske en eie slaai
Perskes
Slaphakskeentjies
Swartvyekonfyt
Turksvye
Vyekonfyt

Marmelade-tyd in elke moontlike vorm
02/07/2025

Marmelade-tyd in elke moontlike vorm

Vandag n pop-up kiosk oopgemaak by Welgelee Plein in Wellington.So dankbaar en besig
21/12/2024

Vandag n pop-up kiosk oopgemaak by Welgelee Plein in Wellington.
So dankbaar en besig

Lekkerste koekies
12/12/2024

Lekkerste koekies

Groenvye, Makataan = Vrugtekoek en Trifle.Koop jou ingelegde Groenvye en Makataan nou  by Flower Station, 38 Hoofstr, We...
19/11/2024

Groenvye, Makataan = Vrugtekoek en Trifle.

Koop jou ingelegde Groenvye en Makataan nou by Flower Station, 38 Hoofstr, Wellington.
0844999598

Nuwe Joey's Joy slaais***e beskikbaar slegs by Flower Station, 38 Hoofstraat, Wellington.0844999598Slegs R60 per 250ml b...
08/11/2024

Nuwe Joey's Joy slaais***e beskikbaar slegs by Flower Station, 38 Hoofstraat, Wellington.
0844999598
Slegs R60 per 250ml bottel.

Hierdie is n produk wat ek oor n tydperk van 4 jaar geskep en vervolmaak het.Dis regtig lekker saam met vis en gee jou d...
22/10/2024

Hierdie is n produk wat ek oor n tydperk van 4 jaar geskep en vervolmaak het.
Dis regtig lekker saam met vis en gee jou die idee van Paasnaweek se kerrievis.
Om van hierdie heerlike produk te bekom kontak Pieter by 0844999598 of by Flower Station 38 Hoofstr, Wellington.

17/10/2024

Die lekkerste slaaisous wat vlieg van die rakke. Alles van ryp vye gemaak bly darem maar net lekker.
Nog nuwe vye produkte volg.
Volg ons, en bly op hoogte van wat in Joey's Joy se kombuis aangaan.

Ingelegde vrugte, slaaie, konfyt en s***e.
Met die hand gemaak, uit die plaas kombuis.


SPECIALPerskes in brandewyn stroop @ slegs R75Flower Station
28/08/2024

SPECIAL
Perskes in brandewyn stroop @ slegs R75
Flower Station

Makataanstukke 250ml potjies @ R50 per potjie. 14 beskikbaar Slegs by Flower Station, 38 Hoofstr, Wellington
28/08/2024

Makataanstukke 250ml potjies @ R50 per potjie. 14 beskikbaar
Slegs by Flower Station, 38 Hoofstr, Wellington

17/04/2023

Common Cooking Mistakes You Need To STOP Doing Now

Address

Flower Station, 38 Hoofstraat, Skuins Oorkant Geckos Restaurant
Wellington
7655

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 14:00

Telephone

+27844999598

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Joey's Joy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Joey's Joy:

Shortcuts

Share