Maria's little Corner

Maria's little Corner Bederf boksies
Mystery scoops
Argilla Pottery

26/08/2026

Goeie more julle,

Watter produkte / dienste sal julle graag wil sien?

Laat weet my in die comments.

Mooi dag vir elkeen.

14/08/2026

🌸 Baie welkom by my groep! 🌸

Baie dankie dat julle my groep gejoin het. 💖 Ek waardeer elkeen van julle se ondersteuning.

Ek is n agent vir Pretty Essentials SA, Argilla Pottery en nou Annique.

Ek is baie opgewonde om my besigheid saam met julle te laat groei en kan nie wag om al die lekker produkte, spesiale aanbiedinge en verrassings met julle te deel nie.

Hou gerus die groep dop vir nuwe voorraad, kompetisies, raffles en eksklusiewe specials!

Baie dankie dat julle deel is van hierdie avontuur. 🌸

08/08/2026
07/08/2026

Augustus is vroue maand! Bederf die vrou in jou lewe, of dit nou jou vrou, ma, skoonma, sussie, niggie, girlfriend of dogter is.

Address

Wesselsbron

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27622384108

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Maria's little Corner posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Maria's little Corner:

Shortcuts

Share