Die Kiddie Kroeg

Die Kiddie Kroeg My kids is my wereld. Ek doen die vir hulle.

Best looking stall... Again..🀣πŸ’ͺThank you Die Windpomp Witrivier
24/09/2022

Best looking stall... Again..🀣πŸ’ͺ
Thank you Die Windpomp Witrivier

Vandag by die windpomp se braai dag. Kom ondersteun ons. Heerlike dag buite...Sringkasteel vir die kinders
24/09/2022

Vandag by die windpomp se braai dag. Kom ondersteun ons. Heerlike dag buite...
Sringkasteel vir die kinders

22/09/2022
kom join ons saterdag by windpomp
22/09/2022

kom join ons saterdag by windpomp

Vandag sit on lekker hier by plaaswerf. Wat n gees. Kom kuier vir ons. R 50 ingang kaartjie. kinders gratis. Sluit in n ...
10/09/2022

Vandag sit on lekker hier by plaaswerf. Wat n gees. Kom kuier vir ons. R 50 ingang kaartjie. kinders gratis. Sluit in n heerlike bord potjie kos.

Ons is reg vir die jongelinge hier by Die Windomp in Witrivier. Bring baie kontant. Lucky draw ook teen die einde van di...
06/08/2022

Ons is reg vir die jongelinge hier by Die Windomp in Witrivier. Bring baie kontant. Lucky draw ook teen die einde van die aand as jy R 50 of meer spandeer!!!!

Kom geniet die rugby saterdag by Die Windpomp.Ons sal ook daar wees vir n ietsie lekkers vir jou kiddies!!! πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰
03/08/2022

Kom geniet die rugby saterdag by Die Windpomp.
Ons sal ook daar wees vir n ietsie lekkers vir jou kiddies!!!

πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰

31/07/2022

Dankie Laeveld Citrus fees.
Ons het "Best dressed" Stalletjie gewen!!!

Looking for some entertainment for the kids today.Come join the colour run at the Citrus Festival Fiesta Farm Then come ...
31/07/2022

Looking for some entertainment for the kids today.
Come join the colour run at the Citrus Festival Fiesta Farm
Then come get a lekker cold slushie from us and something sweet to build that energy again

30/07/2022

Die kiddie kroeg gesels 12uur op 100.5fm.
Skakel in en luister mooi...

Kom koop n lootjie vir R 10 en wen hierdie awsome rugsak vil lekkers!!!Slushies te koopFoxi Nax, Puffs en Sugar Puffs......
30/07/2022

Kom koop n lootjie vir R 10 en wen hierdie awsome rugsak vil lekkers!!!

Slushies te koop
Foxi Nax, Puffs en Sugar Puffs...

En n GROOOOOTTTTT verskeidenheid lekkers.

Fiesta Farm

Dankie dad vir my beautifull Pluk kratte...Met pappa se harde werk lyk my tafel ekstra spesiaal en mooi...
29/07/2022

Dankie dad vir my beautifull Pluk kratte...
Met pappa se harde werk lyk my tafel ekstra spesiaal en mooi...

Address

White River
1240

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Kiddie Kroeg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Kiddie Kroeg:

Share

Category