La Velia

La Velia 'n Fraai winkeltjie met die pragtigste klere en bykomstighede vir vandag se vrou.

01/01/2019
LA VELIA open more weer na 'n heerlike vakansie.Kom skop die nuwe jaar af met ietsie mooi!Sien uit daarna om almal weer ...
08/01/2018

LA VELIA open more weer na 'n heerlike vakansie.

Kom skop die nuwe jaar af met ietsie mooi!

Sien uit daarna om almal weer te sien ❤

~La Velia Kers-bederf~Jy moet kom inloer anders mis jy groot winskopies ❤
14/12/2017

~La Velia Kers-bederf~

Jy moet kom inloer anders mis jy groot winskopies ❤

Baie dankie aan almal wat hierdie jaar so mooi gemaak het vir La Velia. Al jul ondersteuning en liefde word so waardeer
01/10/2017

Baie dankie aan almal wat hierdie jaar so mooi gemaak het vir La Velia. Al jul ondersteuning en liefde word so waardeer

Aan al my wonderlike kliënte.Mag jou Moedersdag baie besonders wees. LiefdeNorma
14/05/2017

Aan al my wonderlike kliënte.
Mag jou Moedersdag baie besonders wees.
Liefde
Norma

01/05/2017

Net die regte langmoutoppies en ligte baadjies vir die koeler herfsdae! 🍂
20/04/2017

Net die regte langmoutoppies en ligte baadjies vir die koeler herfsdae! 🍂

La Velia se wintersvoorraad begin inkom! Jy moet kom inloer
28/03/2017

La Velia se wintersvoorraad begin inkom! Jy moet kom inloer

13/02/2017

Neem asseblief kennis dat La Velia tot en met Vrydag 13 Februarie, gesluit sal wees. Saterdag 14 Februarie is die winkel weer oop. Jammer vir die ongerief. ❤

Kom maak gerus 'n draai by La Velia. Baie klere is afgemerk. Ware winskopies! ❤
09/02/2017

Kom maak gerus 'n draai by La Velia. Baie klere is afgemerk. Ware winskopies! ❤

Address

3 Genl De La Rey Avenue
Winburg
9420

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 16:00

Telephone

0833996258

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when La Velia posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to La Velia:

Share