Winterton Soap Shop-KZN en canaan nursery

Winterton Soap Shop-KZN en canaan nursery winterton soap shop soap shop

27/01/2020

Wie hom oor n arm men's ontferm, gee n lening aan die HERE , en HY sal hom ten volle
vergoed

24/01/2020

Naand as ek ry die 8ste Feb vir med toetse by grooteschuur ek ry met n lee motor en sleepwa so wil graag 2 verstandelikke inrigtings help met donasies van klere seep enige iets wat hul lewe kan ophelder dis volwasse mensies vasgevang in n lewe van alleen wees sommigge met geen familie so indien jul kan help met klere seep sweets enige iets Sal ons dit waardeer dis meeste volwasse mensies wat erg verstandelik gestrem is die inrigtings is Alexandra inrigting in Maitland asook sunfield inrigting in Wellington donasies kan afgegee word by Canaan second-hand shop winterton baie dankie Sal fotos neem en terugvoering gee

1 litre bleach R16.00 -2 litre bleach R29.00 - 5 litre bleach R55 00 -750 ml handy all surface cleaner R19.00 - 1 litre ...
24/04/2019

1 litre bleach R16.00 -2 litre bleach R29.00 - 5 litre bleach R55 00 -750 ml handy all surface cleaner R19.00 - 1 litre R20.00 -2 litre R32.50 - 5 litre R75.00 .lemondish super 750 ml R22.50-1 litre R25.50 - 2 litre R47.00 -5 litre R117.00

20/04/2019
20/04/2019

Na n erge ondervinding kan ek ook se ek weet wat Hi jacking is gelukkig is ons ongedeerd een van die twee loop mank hooplik leer hy uit sy voute om weggekom het ek hom omgery ons oggend by die kamp het goed afgeloop hier is paar fotos n groot dankie van ieder en elk asook al die kinders van munsieville mense dis erg om daai soort armoede tesien die hoop om Kos vir hul kinders tekry die seer op daai vuil gesigte die hoop van n beter lewe selfs die hond spieel met sy klip kinders spieel tussen rommel toilette wat daar is groen soort loop oor water is daar net op sekere plekke so kan ek aangaan mens stap daar weg moeg gehuil en bitter dankbaar but wat

Nou so is ons kar gelaai tot teen die dak sleepwa oorlopens toe vol ons belangrikke vrag skenkings geskenk deur mense ui...
18/04/2019

Nou so is ons kar gelaai tot teen die dak sleepwa oorlopens toe vol ons belangrikke vrag skenkings geskenk deur mense uit ch*****ne valey in die berg Winterton NKR NB selfs uit gauteng ons lewer dit af maar die lof kom jul toe ons vertrek more oggend 4 uur en die Here is ons drywer

Address

Springfield Road
Winterton
3340

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27763046912

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Winterton Soap Shop-KZN en canaan nursery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share