RCE Genix

RCE Genix Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from RCE Genix, Shopping & retail, 6th Avenue, Wolseley.

🚨🚨🚨KENNISGEWING ❗️❗️❗️Nuwe pryse van toiletpapier sal vanaf begin Februarie 2023 in aanvang neem. 1 ply 48s = R160 2 ply...
10/01/2023

🚨🚨🚨

KENNISGEWING ❗️❗️❗️

Nuwe pryse van toiletpapier sal vanaf begin Februarie 2023 in aanvang neem.

1 ply 48s = R160
2 ply 48s = R220

Let wel Skoonmaakmiddels en Boegoe water is steeds ook beskikbaar.
Waspoeier 5l emmers - R130
Skoonmaakmiddels kom net in 1 liters uit R20 elk.
Boegoe water 5 liter teen - R100

Vir enige navrae kontak gerus ons blad.

-RCeGenix Management ☯️

10/09/2022
🚨🚨🚨NEW PRODUCT ALERT ‼️Car Shampoo and Tyre Polish 🧼🧴🚿2 x 1liter Combo deal for ONLY.... R120 💫💥  GET YOUR COMBO NOW AT ...
18/07/2022

🚨🚨🚨

NEW PRODUCT ALERT ‼️

Car Shampoo and Tyre Polish 🧼🧴🚿

2 x 1liter Combo deal for ONLY....

R120 💫💥

GET YOUR COMBO NOW AT THIS LOWEST PRICE !!!

Hierdie blad is geskep bloot vir bemarking van  ons produkte en ons klein besigheid wat in die Wolseley gemeenskap geleë...
10/07/2022

Hierdie blad is geskep bloot vir bemarking van ons produkte en ons klein besigheid wat in die Wolseley gemeenskap geleë is.

Hier kry jy verskeie produkte en ook by genoem baie goeie produkte met baie netjiese verpakking teen spot goedkoop pryse.
Kom ons help mekaar d.m.v ondersteuning aan ons plaaslike besigheid.

Hier volg al die produkte wat tans beskikbaar is met pryse en indien enige onduidelikheid moet dus nie huiwer om kontak te maak nie.

Kontak nrs is onder aan die posters met die pryse op.

"In die gemeenskap, vir die gemeenskap"

~RCE Genix liefde 💚🤍🙏

Address

6th Avenue
Wolseley

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when RCE Genix posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share